Toggle Navigation
Games
Blog
Class PIN
Join for Free
Sign in
Toggle Navigation
Games
PIN
Join for Free
Blog
Pricing
Contact us
Help center
Sign in
Study
Afrikaans Graad 5: Tema 1
0
%
0
0
0
Back
Restart
Wat is die afkorting van: dit wil sê
d.w.s.
Oops!
Okay!
Waar kort die kappie of deelteken: diete
diëte
Oops!
Okay!
Waar kort die kappie of deelteken: affere
affêre
Oops!
Okay!
haad of haat?
haat
Oops!
Okay!
vreemd of freemd?
vreemd
Oops!
Okay!
ruid of ruit?
ruit
Oops!
Okay!
wyd of wyt?
wyd
Oops!
Okay!
Wat is die afkorting van: ensovoorts
ens.
Oops!
Okay!
Wat is die afkorting van: Suid-Afrika
SA
Oops!
Okay!
Wat is die afkorting van: Krugerstraat
Krugerstr.
Oops!
Okay!
Wat is die afkorting van: Verenigde State van Amerika
VSA
Oops!
Okay!
Waar kort die kappie of deelteken: miljoener
miljoenêr
Oops!
Okay!
Waar kort die kappie of deelteken: geeet
geëet
Oops!
Okay!
Wat is die afkorting van: nommer
nr.
Oops!
Okay!
Wat is die afkorting van: Desember
Des.
Oops!
Okay!
Wat is die afkorting van: Rand
R
Oops!
Okay!
suid of suit?
suid
Oops!
Okay!
Wat is die afkorting van: straat
str.
Oops!
Okay!
Wat is die afkorting van: asseblief
asb.
Oops!
Okay!
Waar kort die kappie of deelteken: vlieer
vlieër
Oops!
Okay!
Wat is die afkorting van: antwoord
antw.
Oops!
Okay!
Waar kort die kappie of deelteken: more
Op die o moet daar 'n kappie wees.
Oops!
Okay!
Waar kort die kappie of deelteken: nerens
nêrens
Oops!
Okay!
Wat is die afkorting van: byvoorbeeld
bv.
Oops!
Okay!
Skryf of skryv?
skryf
Oops!
Okay!
Waar kort die kappie of deelteken: beinvloed
Op die i.
Oops!
Okay!
fabel of vabel?
fabel
Oops!
Okay!
Wat is die afkorting van: November
Nov.
Oops!
Okay!
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies