Game Preview

Afrikaans Graad 5: Tema 1

  •  Afrikaans    28     Public
    Wild
  •   Study   Slideshow
  • Wat is die afkorting van: ensovoorts
    ens.
  •  15
  • Wat is die afkorting van: straat
    str.
  •  15
  • Wat is die afkorting van: antwoord
    antw.
  •  15
  • Wat is die afkorting van: nommer
    nr.
  •  15
  • Wat is die afkorting van: asseblief
    asb.
  •  15
  • Wat is die afkorting van: Desember
    Des.
  •  15
  • Wat is die afkorting van: byvoorbeeld
    bv.
  •  15
  • Wat is die afkorting van: Suid-Afrika
    SA
  •  15
  • Wat is die afkorting van: November
    Nov.
  •  15
  • Wat is die afkorting van: Krugerstraat
    Krugerstr.
  •  15
  • Wat is die afkorting van: Verenigde State van Amerika
    VSA
  •  15
  • Wat is die afkorting van: dit wil sê
    d.w.s.
  •  15
  • Wat is die afkorting van: Rand
    R
  •  15
  • Waar kort die kappie of deelteken: nerens
    nêrens
  •  15
  • Waar kort die kappie of deelteken: affere
    affêre
  •  15
  • Waar kort die kappie of deelteken: geeet
    geëet
  •  15