Toggle Navigation
Games
Blog
Class PIN
Join for Free
Sign in
Toggle Navigation
Games
PIN
Join for Free
Blog
Pricing
Contact us
Help center
Sign in
Study
Graad 11 Taal
0
%
0
0
0
Back
Restart
'n Enkelvoudige sin bevat twee (2) hoofwerkwoorde? Waar of Onwaar
Onwaar, hy bevat net een(1) hoofwerkwoord.
Oops!
Okay!
'n Nuutskepping is 'n woord wat ons by 'n ander taal leen? Waar of Onwaar
Onwaar
Oops!
Okay!
Ons kry _______soorte bywoordelike sinne.
Vier
Oops!
Okay!
Die seun skop die bal. Dit is 'n voorbeeld van 'n ENKELVOUDIGE sin? Waar of Onwaar
Waar
Oops!
Okay!
Hy kruip agter die deur weg. Die bywoordelike bepaling is 'n bepaling van:
Plek - waar? Agter die deur
Oops!
Okay!
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies