Game Preview

Graad 11 Taal

  •  Afrikaans    5     Public
    Taal
  •   Study   Slideshow
  • Die seun skop die bal. Dit is 'n voorbeeld van 'n ENKELVOUDIGE sin? Waar of Onwaar
    Waar
  •  15
  • Ons kry _______soorte bywoordelike sinne.
    Vier
  •  10
  • 'n Enkelvoudige sin bevat twee (2) hoofwerkwoorde? Waar of Onwaar
    Onwaar, hy bevat net een(1) hoofwerkwoord.
  •  10
  • Hy kruip agter die deur weg. Die bywoordelike bepaling is 'n bepaling van:
    Plek - waar? Agter die deur
  •  20
  • 'n Nuutskepping is 'n woord wat ons by 'n ander taal leen? Waar of Onwaar
    Onwaar
  •  15