Toggle Navigation
Games
Blog
Class PIN
Join for Free
Sign in
Toggle Navigation
Games
PIN
Join for Free
Blog
Pricing
Contact us
Help center
Sign in
Study
Geskiedenis Graad 7 Eksamen Kwartaal 2
0
%
0
0
0
Back
Restart
Waar of onwaar: Slawe het soms hul eie slawe gehad.
Waar.
Oops!
Okay!
Selfmoord, brandstigting en moord was ... maniere van weerstand bied.
Geweldadige.
Oops!
Okay!
Waar het Wes-Afrikaanse stamme hul slawe gekry?
Vanaf oorloë en strooptogte.
Oops!
Okay!
Hoe lank terug het die Egiptenare slawe gebruik om piramides te bou?
3 500 jaar terug
Oops!
Okay!
Noem 'n persoon wat beroemd was onder die slawe omdat hy opgestaan het vir waarin hy glo.
Nat Turner
Oops!
Okay!
Noem 'n liedjie wat slawe gesing het wat gaan oor vasberadenheid.
We shall overcome.
Oops!
Okay!
Slawe het ... ... en status verskaf.
Goedkoop arbeid
Oops!
Okay!
Kontrakarbeiders was jongmense wat gekontrakteer is om op Amerikaanse ... te gaan werk.
Plantasies
Oops!
Okay!
Wat is die verskil tussen 'n gekontrakteerde werker en 'n slaaf?
'n Slaaf werk lewenslank vir iemand en het geen vryhede nie, terwyl 'n gekontrakteerde werker net vir 'n sekere tyd werk en dan vry is.
Oops!
Okay!
Gee twee slawe werke wat beter sou wees as om in die plantasies te werk waar dit harde arbeid was en jy soms met 'n sweep geslaan is.
Wadrywer, kinders op te pas, huis in stand te hou.
Oops!
Okay!
Noem 'n liedjie wat slawe gesing het wat gaan oor hartseer.
No more hundred lash for me.
Oops!
Okay!
Vlug, traagheid, passiwiteit en pligsversuim was ... maniere om weerstand te bied.
Vreedsame.
Oops!
Okay!
Wat is die trans-atlantiese slawehandel?
Slawe is oor die Atlantiese Oseaan van Wes-Afrika na Amerika geneem en verkoop.
Oops!
Okay!
Waar of onwaar: Slawe het nooit iets van hulle eienaars geërf nie.
Onwaar.
Oops!
Okay!
Hoe is Nat oorlede?
Gehang, gemartel.
Oops!
Okay!
Wat is 'n kondukteur?
'n Persoon wat slawe van plek tot plek geneem het om hul te help ontsnap.
Oops!
Okay!
Hoeveel volgelinge het Nat gekry om saam met hom te protesteer?
40
Oops!
Okay!
Noem 3 voorbeelde van wanneer slawe gestraf is.
Terugpraat, stadig werk, baklei
Oops!
Okay!
Watter ding, wat ons steeds vandag nog gereeld beleef, is aangewakker met slawersny?
Rassisme
Oops!
Okay!
Wat is 'n plantasie?
'n Groot plaas waarop katoen, rys, suiker of tabak gekweek is.
Oops!
Okay!
Kontrakarbeiders het van Brittanje, Duitsland, Skotland en ... na die Amerikaanse kolonies gegaan.
Ierland
Oops!
Okay!
Wat beteken dit om weerstand te bied?
Jy doen iets om te wys dat jy nie saamstem met iets nie.
Oops!
Okay!
Watter twee dinge van die slawe is ondersoek by veilings om seker te maak dat hulle gesond is.
Tande en oë
Oops!
Okay!
Wat beteken brandmerk?
Eienaars het voorletters of nommers op hul slawe ingebrand.
Oops!
Okay!
Noem 'n liedjie wat slawe gesing het wat gaan oor ontberings.
Nobody knows the trouble I've seen
Oops!
Okay!
Europa en Amerika was die 2 hoof areas wat gebruik gemaak het van die ...handel.
driehoek
Oops!
Okay!
Noem 'n liedjie wat slawe gesing het wat gaan oor vryheid.
No more auction block for me.
Oops!
Okay!
Waar of onwaar: Slawemoeders het soms nooit weer hul kinders gesien as hul eers weggevat is nie.
Waar.
Oops!
Okay!
Waar of onwaar: Slawe mag nie getrou het nie.
Onwaar.
Oops!
Okay!
Na Nat se opstand het daar 2 reëls bygekom vir slawe. Wat was dit?
Geen vergaderings sonder 'n wit predikant. Mag nie meer geleer word om te lees en skryf nie.
Oops!
Okay!
Noem 2 skendings van menseregte teenoor die slawe.
Geen vryheid, lang werksure, geslaan as stadig werk, soos besittings behandel, geen besluite.
Oops!
Okay!
Noem iets uit die natuur wat baie skaars en waardevol was en as 'n geldeenheid gebruik is.
Kauri-skulpe
Oops!
Okay!
Europese magte het slawe uit Afrika en die ...eilande na Amerika geneem.
Karibiese
Oops!
Okay!
Noem 'n liedjie wat slawe gesing het wat gaan oor hoop.
Coming for to carry me home
Oops!
Okay!
Wat is grondstowwe?
Goedere soos katoen en tabakblare waarvan hul iets gemaak het.
Oops!
Okay!
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies