Game Preview

Geskiedenis Graad 7 Eksamen Kwartaal 2

  •  Afrikaans    35     Public
    Eksamen
  •   Study   Slideshow
  • Noem iets uit die natuur wat baie skaars en waardevol was en as 'n geldeenheid gebruik is.
    Kauri-skulpe
  •  15
  • Hoe lank terug het die Egiptenare slawe gebruik om piramides te bou?
    3 500 jaar terug
  •  15
  • Waar het Wes-Afrikaanse stamme hul slawe gekry?
    Vanaf oorloë en strooptogte.
  •  15
  • Slawe het ... ... en status verskaf.
    Goedkoop arbeid
  •  15
  • Waar of onwaar: Slawe mag nie getrou het nie.
    Onwaar.
  •  15
  • Waar of onwaar: Slawe het nooit iets van hulle eienaars geërf nie.
    Onwaar.
  •  15
  • Waar of onwaar: Slawe het soms hul eie slawe gehad.
    Waar.
  •  15
  • Kontrakarbeiders het van Brittanje, Duitsland, Skotland en ... na die Amerikaanse kolonies gegaan.
    Ierland
  •  15
  • Kontrakarbeiders was jongmense wat gekontrakteer is om op Amerikaanse ... te gaan werk.
    Plantasies
  •  15
  • Wat is 'n plantasie?
    'n Groot plaas waarop katoen, rys, suiker of tabak gekweek is.
  •  25
  • Wat is die verskil tussen 'n gekontrakteerde werker en 'n slaaf?
    'n Slaaf werk lewenslank vir iemand en het geen vryhede nie, terwyl 'n gekontrakteerde werker net vir 'n sekere tyd werk en dan vry is.
  •  25
  • Watter twee dinge van die slawe is ondersoek by veilings om seker te maak dat hulle gesond is.
    Tande en oë
  •  15
  • Waar of onwaar: Slawemoeders het soms nooit weer hul kinders gesien as hul eers weggevat is nie.
    Waar.
  •  15
  • Noem 2 skendings van menseregte teenoor die slawe.
    Geen vryheid, lang werksure, geslaan as stadig werk, soos besittings behandel, geen besluite.
  •  25
  • Europese magte het slawe uit Afrika en die ...eilande na Amerika geneem.
    Karibiese
  •  15
  • Europa en Amerika was die 2 hoof areas wat gebruik gemaak het van die ...handel.
    driehoek
  •  15