Study

NW Graad 7 Eksamen Kwartaal 2

  •   0%
  •  0     0     0

  • Die term wat gebruik word om 'n ontwikkelende baba van agt weke vanaf bevrugting tot geboorte te beskryf
    Fetus
  • Wanneer die stuifmeel op die stempel val, vorm die ...
    Stuifmeelbuis
  • Ons gebruik ... om acetone en water te skei.
    Distillasie
  • Ons gebruik ... om oats en sout te skei.
    Sifting
  • Elke maand sal een van die ovariums 'n eiersel vrystel, dit word ... genoem.
    Ovulasie
  • Om 'n metaal warm te maak en dit in 'n vorm te hamer.
    Smeebaar
  • Metodes wat gebruik word om swangerskap te verhoed.
    Voorbehoedmiddels
  • Diere met geen ruggraat nie.
    Ongewerweldes / Invertebrate
  • Die tydperk van fisiese en sielkundige ontwikkeling wat met puberteit begin en eindig wanneer volwassenheid bereik word.
    Adolessensie
  • Basisse en sure kan ... en gevaarlik wees.
    Wegvretend
  • 'n Ander woord vir HITTE geleidingsvermoë is ... geleidingsvermoë.
    Termiese
  • Distillasie kan slegs gebruik word as die 2 stowwe verskillende ... het.
    Kookpunte
  • Die versmelting van die manlike en vroulike selle om sade te produseer.
    Bevrugting
  • Waarvoor staan die simbool Ca?
    Kalsium
  • As 'n vloeistof verhit word en van 'n vloeistof na 'n gas verander.
    Kook
  • Staal is 'n voorbeeld van 'n goeie ... van hitte.
    Geleier
  • Bestaan uit grond en gesteentes op die kors en seebodem van die aarde.
    Litosfeer
  • Basisse voel ... op die vel.
    Glibberig
  • Daar gaan ... manlike geslagselle die kiemsak binne.
    Twee
  • 'n ... materiaal sal nie buig, breek, versplinter of vervorm wanneer kragte daarop toegepas word nie.
    Sterk
  • Infeksies wat deur seksuele kontak versprei word.
    SOI
  • Plante met keels.
    Gimnosperme
  • Basisse smaak ...
    Bitter
  • Filtrasie, handsortering en verdamping is almal voorbeelde van ...metodes.
    Skeiding
  • Waarvoor staan die simbool Mg?
    Magnesium
  • Die metode om kleurpigmente te skei.
    Chromatografie
  • Ons gebruik ... om sand en water te skei.
    Filtrasie
  • Ons gebruik ...papier om te weet of iets 'n basis of 'n suur is.
    Lakmoes
  • Die deel van die blom wat die stuifmeel produseer
    Helmknop / meeldraad
  • Ons gebruik ... om water en sout te skei, waar water verlore gaan.
    Verdamping
  • Die verskille in die eienskappe van lewende dinge van dieselfde spesie.
    Variasie
  • Plante met blomme.
    Angiosperme
  • Die oordra van stuifmeel tussen plante van dieselfde spesie.
    Bestuiwing
  • Diere soos visse, reptiel en soogdiere is almal ...
    Gewerweldes / Vertebrate
  • Waarvoor staan die simbool Li?
    Litium
  • Water, soutwater, suikerwater en kookolie is almal voorbeelde van ... stowwe.
    Neutrale
  • Die proses waar energie uit glukose vrygestel word.
    Respirasie
  • Sure voel ... op die vel.
    Grof