Game Preview

NW Graad 7 Eksamen Kwartaal 2

  •  Afrikaans    38     Public
    NW Graad 7 Eksamen Kwartaal 2
  •   Study   Slideshow
  • Infeksies wat deur seksuele kontak versprei word.
    SOI
  •  15
  • Filtrasie, handsortering en verdamping is almal voorbeelde van ...metodes.
    Skeiding
  •  15
  • Waarvoor staan die simbool Ca?
    Kalsium
  •  15
  • Sure voel ... op die vel.
    Grof
  •  15
  • Die oordra van stuifmeel tussen plante van dieselfde spesie.
    Bestuiwing
  •  15
  • Ons gebruik ... om sand en water te skei.
    Filtrasie
  •  15
  • 'n ... materiaal sal nie buig, breek, versplinter of vervorm wanneer kragte daarop toegepas word nie.
    Sterk
  •  15
  • Die versmelting van die manlike en vroulike selle om sade te produseer.
    Bevrugting
  •  15
  • Basisse en sure kan ... en gevaarlik wees.
    Wegvretend
  •  15
  • Staal is 'n voorbeeld van 'n goeie ... van hitte.
    Geleier
  •  15
  • Ons gebruik ... om oats en sout te skei.
    Sifting
  •  15
  • Distillasie kan slegs gebruik word as die 2 stowwe verskillende ... het.
    Kookpunte
  •  15
  • 'n Ander woord vir HITTE geleidingsvermoë is ... geleidingsvermoë.
    Termiese
  •  15
  • Basisse smaak ...
    Bitter
  •  15
  • Water, soutwater, suikerwater en kookolie is almal voorbeelde van ... stowwe.
    Neutrale
  •  15
  • Wanneer die stuifmeel op die stempel val, vorm die ...
    Stuifmeelbuis
  •  15