Toggle Navigation
Games
Blog
Class PIN
Join for Free
Sign in
Toggle Navigation
Games
PIN
Join for Free
Blog
Pricing
Contact us
Help center
Sign in
Game Preview
NWT: Energie
Game Code: 236929
Afrikaans
35
Public
Werk wat ons in kwartaal 4 behandel het 2020. (Gewoonlik kwartaal 3 se werk)
Play
Study
Slideshow
Share
Coobs1010
207
Share NWT: Energie
Class PIN
Use Class PIN to share Baamboozle+ games with your students.
Upgrade
Google Classroom
Facebook
Twitter
Save to Folder
Wat is 'n brandstof?
Iets wat geëet of verbrand word om energie vry te stel.
15
Wat is gebergde energie?
Energie wat in iets gestoor of geberg is.
15
Wat is inset-energie?
Die hoeveelheid energie wat by 'n brandstof gevoeg word om dit te laat brand.
15
Wat is uitset-energie?
Dit is die energie wat ontstaan wanneer 'n brandstof brand.
15
Noem 4 alledaagse brandstowwe wat ons gebruik in en om die huis.
paraffien, gas, hout, petrol, steenkool, kerswas
15
Wat is die inset- en uitset-energieë by die volgende toestel: waaier
elektriese - bewegings
15
Wat is die inset- en uitset-energieë by die volgende toestel: haardroër
elektries - bewegings, hitte
15
Wat is die inset- en uitset-energieë by die volgende toestel: TV
elektries - lig, klank
15
Wat is die inset- en uitset-energieë by die volgende toestel: flits
chemies - lig
15
Wat is die inset- en uitset-energieë by die volgende toestel: fiets
chemies - bewegings
15
Wat is die drie dinge wat 'n vuur nodig het om te brand?
hitte, suurstof, brandstof
15
Wat uit die vuurdriehoek word weggeneem wat maak dat die vuur sal ophou brand: Gooi 'n kombers oor 'n klein vuur.
suurstof
15
Wat uit die vuurdriehoek word weggeneem wat maak dat die vuur sal ophou brand: Gooi water bo-oor die vuur.
hitte
15
Wat uit die vuurdriehoek word weggeneem wat maak dat die vuur sal ophou brand: Gebruik 'n kersnuiter om 'n kers dood te maak.
suurstof
15
Wat uit die vuurdriehoek word weggeneem wat maak dat die vuur sal ophou brand: 'n Boer maak spasie tussen 2 wingerde.
brandstof
15
Noem enige 3 maniere om brande te voorkom.
Enige toepaslike antwoord.
15
‹
1
2
3
›
Play for Free
Baamboozle+
NEW!
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
Baamboozle+
More
How to Play
Make some teams
Take turns choosing questions
Say the answer then hit the
Check
button
Click
Okay
if the team is correct or
Oops
if not
Teams
Sign in to choose
1
2
3
4
5
6
7
8
Grid Size
Sign in to choose
8
16
24
36
Quiz
Sign in to choose
Classic
Questions and Power-Ups
Classic Jr
Sign in to choose
×
Sign up for a trial to unlock features.
Get Started
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies