Team 1
0
Team 2
0
Teams
Name
Score
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
Loading
15
×
Wat is die drie dinge wat 'n vuur nodig het om te brand?
hitte, suurstof, brandstof
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Noem 4 dinge wat 'n mens kan doen tydens 'n brand.
Bly kalm. Bly laag op die grond. Kruip weg van die vuur. Beweeg na die naaste uitgang. Kom so gou moontlik uit die gebou. Bel die brandweerstasie.
Oops!
Check
Okay!
Check
×
lifesaver
Give 5 points!
Oops!
×
magnet
Take 25 points!
Okay!
×
shark
Other team loses 10 points!
Okay!
×
baam
Lose 25 points!
Oops!
15
×
Wat is die doel van 'n substasie?
Dit is 'n plek waar die sterkte van elektrisiteit verander word.
Oops!
Check
Okay!
Check
×
thief
Give points!
5
10
15
20
25
×
rocket
Go to first place!
Okay!
×
shark
Other team loses 20 points!
Okay!
×
banana
Go to last place!
Oops!
15
×
Watter energiebron word die meeste gebruik in Suid-Afrika om krag op te wek?
Steenkool
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Wat noem ons die kabels waardeur groot hoeveelheid elektrisiteit vloei?
transmissielyne
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Gee 3 maniere om elektrisiteit veilig te gebruik.
Enige toepaslike antwoorde.
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Noem 4 alledaagse voorbeelde van waar ons vere (springs) gebruik.
Matrasse, hopstok, muisvalletjie, motors
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Wat uit die vuurdriehoek word weggeneem wat maak dat die vuur sal ophou brand: Gebruik 'n kersnuiter om 'n kers dood te maak.
suurstof
Oops!
Check
Okay!
Check
25
×
Noem 3 redes hoekom wind 'n beter energiebron is as steenkool om elektrisiteit op te wek.
Steenkool laat skadelike gasse vry. Dit veroorsaak lugbesoedeling en kan mense siek maak. Steenkool kan opraak terwyl wind altyd daar sal wees.
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Wat uit die vuurdriehoek word weggeneem wat maak dat die vuur sal ophou brand: 'n Boer maak spasie tussen 2 wingerde.
brandstof
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Wat is die inset- en uitset-energieรซ by die volgende toestel: flits
chemies - lig
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Waar of onwaar en gee 'n rede vir die antwoord: Die draaipunt sit aan die kant van die wiel.
Onwaar, in die middel.
Oops!
Check
Okay!
Check
×
thief
Give points!
5
10
15
20
25
×
magnet
Take 25 points!
Okay!
×
gift
Win 25 points!
Okay!
×
lifesaver
Give 5 points!
Oops!
15
×
Wat is die inset- en uitset-energieรซ by die volgende toestel: TV
elektries - lig, klank
Oops!
Check
Okay!
Check
×
Restart
Review
Join for Free
;
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies