Game Preview

NW K4 Eksamen Graad 7

  •  Afrikaans    54     Public
    Eind eksamen NW Graad 7 2023
  •   Study   Slideshow
  • Noem 3 voorbeelde van nie-hernubare energiebronne.
    Steenkool, olie, gas, uraan, kernbrandstowwe
  •  15
  • Wat is die meeteenheid van potensiële energie?
    Joule
  •  15
  • ’n Pot sop wat op ’n stoof verhit word is ’n voorbeeld van ‘n … stelsel.
    Termiese
  •  15
  • Watter energieë word vermors by 'n boormasjien?
    Hitte en klank energie
  •  15
  • ’n Klein toestel wat meganiese energie in elektriese energie omsit.
    Dinamo
  •  15
  • Energie vanaf lopende water.
    Hidroëlektrisiteit
  •  15
  • ’n Brandstof wat miljoene jare gelede ondergronds uit lewende materiaal gevorm het.
    Fossielbrandstowwe
  •  15
  • Energie wat ’n verandering in beweging veroorsaak.
    Kinetiese energie
  •  15
  • Hou items koud omdat hulle die hitte-oordrag van die omgewing vertraag
    Hitte-isolator
  •  15
  • Energie wat in ’n stelsel gestoor word.
    Potensiële energie
  •  15
  • Miljoene jare gelede het plante in moerasse ... energie vanaf die Son absorbeer.
    Lig
  •  15
  • Daar was baie druk op dooie materie en die druk het dit laat verander na ...
    Turf
  •  15
  • Turf het meer druk ervaar en nader aan die middel van die Aarde beweeg. Die ... het die turf laat verander na fossielbrandtowwe.
    Hitte
  •  15
  • Noem die 3 hitte-oordrag metodes.
    Geleiding, konveksie, straling
  •  15
  • Gee 'n voorbeeld van straling.
    Son skyn op die Aarde. Enige goeie antwoord.
  •  15
  • Gee 'n voorbeeld van konveksie.
    'n Lugverkoeler wat 'n kamer koud of warm maak. 'n Vuur wat 'n kamer verhit. Enige goeie antwoord.
  •  15