Team 1
0
Team 2
0
Teams
Name
Score
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
Loading
×
heart
Other team wins 20 points!
Oops!
×
star
Double points!
Okay!
×
fairy
Take points!
5
10
15
20
25
×
lifesaver
Give 25 points!
Oops!
15
×
Noem 3 voorbeelde van nie-hernubare energiebronne.
Steenkool, olie, gas, uraan, kernbrandstowwe
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Energie wat in โn stelsel gestoor word.
Potensiรซle energie
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Noem twee aanpassings van diere en plante wat bly in die hooggetysone.
Skulp vir weerstand teen hitte en suiers wat hul beskerm teen strome.
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Beskryf die lewe van die San in die somer.
In klein groepies gebly aangesien kos volop was.
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Kragopwekking: Die vuur verhit water om ... te vorm.
Stoom
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Die Noordelike Halfrond het โฆ in Maart.
Lente
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Soek die fout: Die Noordelike Halfrond het herfs en dit sal begin in MAART.
Die Noordelike Halfrond het herfs en dit sal begin in SEPTEMBER.
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Soek die fout: Die Suidelike Halfrond het LENTE en dit sal begin in Maart.
Die Suidelike Halfrond het HERFS en dit sal begin in Maart.
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Gee 'n voorbeeld van konveksie.
'n Lugverkoeler wat 'n kamer koud of warm maak. 'n Vuur wat 'n kamer verhit. Enige goeie antwoord.
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Watter energieรซ word vermors by 'n boormasjien?
Hitte en klank energie
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Daar was baie druk op dooie materie en die druk het dit laat verander na ...
Turf
Oops!
Check
Okay!
Check
15
×
Is die volgende 'n voorbeeld van potensiรซle- of kinetiese energie: 'n Potlood lรช op die rand van 'n tafel.
Potensiรซle energie
Oops!
Check
Okay!
Check
×
baam
Lose 5 points!
Oops!
×
gift
Win 20 points!
Okay!
×
rocket
Go to first place!
Okay!
×
banana
Go to last place!
Oops!
×
banana
Go to last place!
Oops!
×
rocket
Go to first place!
Okay!
×
gift
Win 25 points!
Okay!
×
thief
Give points!
5
10
15
20
25
15
×
โฆ is die hoeveelheid materie in โn voorwerp.
Massa
Oops!
Check
Okay!
Check
×
Restart
Review
Join for Free
;
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies