Game Preview

Geskiedenis Graad 7 Eksamen Kwartaal 2

  •  Afrikaans    35     Public
    Eksamen
  •   Study   Slideshow
  • Wat is grondstowwe?
    Goedere soos katoen en tabakblare waarvan hul iets gemaak het.
  •  15
  • Wat is die trans-atlantiese slawehandel?
    Slawe is oor die Atlantiese Oseaan van Wes-Afrika na Amerika geneem en verkoop.
  •  15
  • Wat is 'n kondukteur?
    'n Persoon wat slawe van plek tot plek geneem het om hul te help ontsnap.
  •  15