Edit Game
NW Graad 7 Eksamen Kwartaal 2
 Delete

Use commas to add multiple tags

 Private  Unlisted  Public




Delimiter between question and answer:

Tips:

  • No column headers.
  • Each line maps to a question.
  • If the delimiter is used in a question, the question should be surrounded by double quotes: "My, question","My, answer"
  • The first answer in the multiple choice question must be the correct answer.






 Save   38  Close
Infeksies wat deur seksuele kontak versprei word.
SOI
Filtrasie, handsortering en verdamping is almal voorbeelde van ...metodes.
Skeiding
Waarvoor staan die simbool Ca?
Kalsium
Sure voel ... op die vel.
Grof
Die oordra van stuifmeel tussen plante van dieselfde spesie.
Bestuiwing
Ons gebruik ... om sand en water te skei.
Filtrasie
'n ... materiaal sal nie buig, breek, versplinter of vervorm wanneer kragte daarop toegepas word nie.
Sterk
Die versmelting van die manlike en vroulike selle om sade te produseer.
Bevrugting
Basisse en sure kan ... en gevaarlik wees.
Wegvretend
Staal is 'n voorbeeld van 'n goeie ... van hitte.
Geleier
Ons gebruik ... om oats en sout te skei.
Sifting
Distillasie kan slegs gebruik word as die 2 stowwe verskillende ... het.
Kookpunte
'n Ander woord vir HITTE geleidingsvermoë is ... geleidingsvermoë.
Termiese
Basisse smaak ...
Bitter
Water, soutwater, suikerwater en kookolie is almal voorbeelde van ... stowwe.
Neutrale
Wanneer die stuifmeel op die stempel val, vorm die ...
Stuifmeelbuis
Plante met keels.
Gimnosperme
Daar gaan ... manlike geslagselle die kiemsak binne.
Twee
Waarvoor staan die simbool Mg?
Magnesium
Die metode om kleurpigmente te skei.
Chromatografie
Om 'n metaal warm te maak en dit in 'n vorm te hamer.
Smeebaar
Ons gebruik ... om acetone en water te skei.
Distillasie
Diere soos visse, reptiel en soogdiere is almal ...
Gewerweldes / Vertebrate
Bestaan uit grond en gesteentes op die kors en seebodem van die aarde.
Litosfeer
Die tydperk van fisiese en sielkundige ontwikkeling wat met puberteit begin en eindig wanneer volwassenheid bereik word.
Adolessensie
Die proses waar energie uit glukose vrygestel word.
Respirasie
Diere met geen ruggraat nie.
Ongewerweldes / Invertebrate
Die term wat gebruik word om 'n ontwikkelende baba van agt weke vanaf bevrugting tot geboorte te beskryf
Fetus
Ons gebruik ...papier om te weet of iets 'n basis of 'n suur is.
Lakmoes
Metodes wat gebruik word om swangerskap te verhoed.
Voorbehoedmiddels
Waarvoor staan die simbool Li?
Litium
Elke maand sal een van die ovariums 'n eiersel vrystel, dit word ... genoem.
Ovulasie
Die verskille in die eienskappe van lewende dinge van dieselfde spesie.
Variasie
Ons gebruik ... om water en sout te skei, waar water verlore gaan.
Verdamping
Die deel van die blom wat die stuifmeel produseer
Helmknop / meeldraad
Plante met blomme.
Angiosperme
Basisse voel ... op die vel.
Glibberig
As 'n vloeistof verhit word en van 'n vloeistof na 'n gas verander.
Kook