Game Preview

Idiome Wynland

  •  Afrikaans    50     Public
    Graad 7 idiome
  •   Study   Slideshow
  • Skoon... maak.
    skip-Al die pryse verower.
  •  15
  • Stille waters diepe grond, ...
    onder draai die duiwel rond - Swygsame mense steek dikwels verrassende dinge weg.
  •  15
  • Gedane sake het ...
    geen keer nie - 'n Mens kan niks doen aan dit wat reeds verby is nie.
  •  15
  • Baantjies vir ...
    boeties - Werksgeleenthede beskikbaar maak vir familie en vriende.
  •  15
  • Elke huis het sy ...
    kruis - Elkeen het sy eie moeilikheid.
  •  15
  • Smee die yster terwyl ...
    dit warm is - Gebruik die kans terwyl jy dit het.
  •  15
  • Te veel ... in die vuur hê.
    ysters - By te veel sake op een stadium betrokke wees.
  •  15
  • Die poppe gaan ...
    dans - Daar gaan moeilikheid wees.
  •  15
  • Iemand se ... is erger as sy byt.
    blaf - Iemand voer nie sy dreigemente uit nie.
  •  15
  • Praatjies vul geen ...
    gaatjies - Deur net te praat, rig 'n mens niks uit nie.
  •  15
  • Hoeveel onse is in jou ...
    pond - Wie word almal onder "ons" bedoel?
  •  15
  • Die wind uit iemand se ... neem.
    seile - Iemand se entoesiasme demp.
  •  15
  • Geld wat stom is, maak reg ...
    wat krom is - Met geld kan 'n mens enigiets doen.
  •  15
  • Tussen Farao en die ...
    Rooi See - Tussen twee gevare.
  •  15
  • Met die ... in die mond gebore wees.
    goue lepel - Baie bevoorreg en voorspoedig wees.
  •  15
  • 'n Man van twaalf ambagte en ...
    dertien ongelukke - Iemand wat niks behoorlik doen nie.
  •  15