Toggle Navigation
Games
Blog
Class PIN
Join for Free
Sign in
Toggle Navigation
Games
PIN
Join for Free
Blog
Pricing
Contact us
Help center
Sign in
Study
Abu Ali tel sy donkies
0
%
0
0
0
Back
Restart
Sê die volgende sin in verlede tyd: Musa sien tien donkies.
Musa het tien donkies gesien.
Oops!
Okay!
Wat is die twee vriende se name?
Abu en Musa
Oops!
Okay!
Gee die meervoud: donkie
donkies
Oops!
Okay!
Sê die volgende sin in toekomende tyd: Abu Ali tel agt donkies.
Abu Ali sal agt donkies tel.
Oops!
Okay!
Wie, sê Musa, is die tiende donkie?
Abu is die tiende donkie
Oops!
Okay!
Gee die meervoud: boom
bome
Oops!
Okay!
Waar soek Abu Ali vir die negende donkie?
Hy soek agter bome en rotse.
Oops!
Okay!
Gee die meervoud: vriend
vriende
Oops!
Okay!
Waar of onwaar: Ali Abu ry op die voorste donkie huis toe.
Waar
Oops!
Okay!
Op watter donkie ry Abu Ali huis toe?
Op die voorste donkie.
Oops!
Okay!
Sê die volgende sin in die verlede tyd: Abu Ali is 'n donkie.
Abu Ali was 'n donkie.
Oops!
Okay!
Waar koop Abu Ali sy donkies?
In die dorp
Oops!
Okay!
Hoeveel donkies koop Abu Ali?
Nege donkies
Oops!
Okay!
Hoekom sê Musa dat Abu Ali 'n donkie is?
Hy was dom.
Oops!
Okay!
Waar of onwaar: Musa tel agt donkies.
Onwaar
Oops!
Okay!
Sê die volgende sin in toekomende tyd: Abu Ali het nege donkies.
Abu Ali sal nege donkies hê.
Oops!
Okay!
Waar of onwaar: Abu Ali en Musa is vriende.
Waar
Oops!
Okay!
Waar of onwaar: Abu Ali koop tien donkies.
Onwaar
Oops!
Okay!
Gee die meervoud: huis
huise
Oops!
Okay!
Waar of onwaar: Musa koop nege donkies.
Onwaar
Oops!
Okay!
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies