Study

Afrikaans Graad 5: Tema 2

  •   0%
  •  0     0     0

  • Wat is die onderwerp in hierdie sin: Die honde speel baie lekker saans.
    Die honde
  • Wat is die basisvorm van hierdie woord: gesing
    sing
  • Wat is die basisvorm van hierdie woord: tertjies
    tert
  • Wat is 'n afleiding?
    Dit is 'n woord met 'n voor- of agtervoegsel.
  • Wat is die voorwerp in hierdie sin: Die hond jaag die voël.
    die voël
  • Wat is die gesegde in hierdie sin: Die vis word gejaag deur die haai.
    word gejaag
  • Is die volgende woord 'n samestelling, afleiding of basisvorm: koekie
    afleiding
  • Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: hoofrol
    samestelling
  • Wat is die onderwerp in hierdie sin: die appeltert word deur die kat opgeëet.
    die kat
  • Ons vra "wie of wat doen iets" om uit te vind wat die (onderwerp, gesegde of voorwerp) is in die sin.
    onderwerp
  • Wat is die gesegde in hierdie sin: Jannie het aartappels geëet.
    het geëet
  • Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: begin
    basisvorm
  • Wat is die basisvorm van hierdie woord: begin
    begin
  • Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: hemelshoog
    hemel en hoog
  • Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: appelterte
    appel en tert
  • Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: genoeg
    basisvorm
  • Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: klasonderwyser
    samestelling
  • Ons vra "wat doen die onderwerp" om uit te vind wat die (onderwerp, gesegde of voorwerp) is in die sin.
    gesegde
  • Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: lewensdroom
    lewe en droom
  • Noem twee lidwoorde.
    'n en Die
  • Wat is die basisvorm van hierdie woord: appels
    appel
  • Wat is die voorwerp in hierdie sin: Die kat word deur die mens gestreel.
    Die kat
  • Wat is die basisvorm van hierdie woord: geweldadig
    geweld
  • Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: kinderklere
    kind en klere
  • Wat is die gesegde in hierdie sin: Ek is opgewonde oor die konsert.
    is opgewonde
  • Wat is 'n samestelling?
    Dit is 'n woord wat bestaan uit twee of meer woorde.
  • Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: speldekussing
    speld en kussing