Toggle Navigation
Games
Blog
Class PIN
Join for Free
Sign in
Toggle Navigation
Games
PIN
Join for Free
Blog
Pricing
Contact us
Help center
Sign in
Study
NWT Graad 5: Tema 2
0
%
0
0
0
Back
Restart
Wat noem ons die been by nommer 11?
Voetwortelbeen
Oops!
Okay!
Wat is die doel van die rugmurg?
Dit stuur die boodskappe vanaf die brein na die liggaam en andersom.
Oops!
Okay!
Wat noem ons die been by nommer 7?
Werwelkolom
Oops!
Okay!
Wat is die doel van ledemate?
Dit help met beweging.
Oops!
Okay!
Wat noem ons die been by nommer 8?
Radius
Oops!
Okay!
Watter spier werk saam met die bisep spier?
Triseps
Oops!
Okay!
Waaraan is die bene(waarmee jy loop) van 'n mens vas?
Die heupgordel.
Oops!
Okay!
Wat is senings?
Taai koorde wat die spiere aan die bene vasheg.
Oops!
Okay!
Wat noem ons die been by nommer 10?
Patella
Oops!
Okay!
Wat is die drie hooforgane in jou liggaam?
Hart, brein, longe.
Oops!
Okay!
Wat noem ons die been by nommer 5?
Skedel
Oops!
Okay!
Watter 2 aanpassings is daar aan 'n voël se skelet sodat hy kan vlieg?
Hol bene en sterk spiere.
Oops!
Okay!
Noem 3 aanpassings van die jagluiperd se skelet om hom so vinnig te maak.
Ruggraat is buigsaam, skouergordel is smal en sy bene is lank.
Oops!
Okay!
Wat noem ons die been by nommer 3?
Bekken
Oops!
Okay!
Wat is spiere?
Dit is massas taai, rekbare weefsel wat ons bene trek wanneer ons beweeg.
Oops!
Okay!
Waar kry ons gewrigte?
Orals waar ons kan buig en waar 2 bene bymekaarkom.
Oops!
Okay!
Wat noem ons die been by nommer 4?
Tibia
Oops!
Okay!
Wat beskerm die werwels in die ruggraat wat so belangrik is?
Die rugmurg.
Oops!
Okay!
Wat noem ons die been by nommer 2?
Humerus
Oops!
Okay!
Waar of onwaar: Spiere werk nie in pare nie.
Onwaar
Oops!
Okay!
Wat is die romp van die liggaam?
Die gedeelte sonder 'n kop, arms en bene.
Oops!
Okay!
Wat noem ons die been by nommer 9?
Femur
Oops!
Okay!
Wat noem ons die been by nommer 1?
Klavikel
Oops!
Okay!
Hoeveel ledemate het 'n hond en noem hulle op.
5 - 4 bene en 'n stert.
Oops!
Okay!
Wat is ligamente?
Bande wat been aan been heg en die gewrig verterk.
Oops!
Okay!
Watter ledemate is vas aan die skouergordel?
Die arms.
Oops!
Okay!
Wat noem ons die been by nommer 6?
Bladbeen
Oops!
Okay!
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies