Toggle Navigation
Games
Blog
Class PIN
Join for Free
Sign in
Toggle Navigation
Games
PIN
Join for Free
Blog
Pricing
Contact us
Help center
Sign in
Study
NWT Graad 5: Tema 1
0
%
0
0
0
Back
Restart
Wat beteken die woord inheems?
Dit is 'n plant of dier wat nog altyd in 'n sekere gebied voorgekom het.
Oops!
Okay!
Sê of die volgende dier 'n ongewerwelde- of gewerwelde dier is EN of dit 'n ekso- of endoskelet het: vis
Gewerwelde en endoskelet
Oops!
Okay!
Wat is 'n endoskelet?
Dit is 'n skelet wat binnekant die sier gevind word.
Oops!
Okay!
Wat beteken die woord interafhanklikheid?
Twee of meer dinge wat op mekaar staat maak.
Oops!
Okay!
Noem een nadeel van 'n eksoskelet.
Diere moet vervel.
Oops!
Okay!
In watter habitat sal jy die volgende dier of plant vind: Visarend
Rivier / dam ens.
Oops!
Okay!
In watter habitat sal jy die volgende dier of plant vind: Anaconda slang
Reënwoud
Oops!
Okay!
Wat beteken die woord biodiversiteit?
Dit is die verskeidenheid diere en plante op Aarde
Oops!
Okay!
Watter drie dinge gee 'n habitat vir plante en diere?
Kos, water en skuiling
Oops!
Okay!
Sê of die volgende dier 'n ongewerwelde- of gewerwelde dier is EN of dit 'n ekso- of endoskelet het: naaldekoker
Ongewerwelde en eksoskelet
Oops!
Okay!
In watter habitat sal jy die volgende dier of plant vind: kaktus
Woestyn
Oops!
Okay!
Hoe help die sjirurgynvis die skilpad?
Hy eet die mos van die die skilpad se dop af.
Oops!
Okay!
Sê of die volgende dier 'n ongewerwelde- of gewerwelde dier is EN of dit 'n ekso- of endoskelet het: skilpad
Gewerwelde en endoskelet
Oops!
Okay!
Noem 2 plekke op jou kop waar jy kraakbeen kry.
ore en neus
Oops!
Okay!
In watter habitat sal jy die volgende dier of plant vind: waterlelie
Rivier
Oops!
Okay!
Sê of die volgende dier 'n ongewerwelde- of gewerwelde dier is EN of dit 'n ekso- of endoskelet het: hoender
Gewerwelde en endoskelet
Oops!
Okay!
Noem een voordeel van 'n endoskelet.
Die dier hoef nie te vervel nie.
Oops!
Okay!
In watter habitat sal jy die volgende dier of plant vind: leeu
grasvelde
Oops!
Okay!
Watter tipe dier hoef nie te vervel nie?
gewerwelde dier
Oops!
Okay!
In watter habitat sal jy die volgende dier of plant vind: padda
Rivier
Oops!
Okay!
Noem 3 nie-lewende dinge wat 'n plant nodig het vir lewe.
Grond, water en Sonlig
Oops!
Okay!
In watter habitat sal jy die volgende dier of plant vind: ysbeer
Toendra
Oops!
Okay!
Wat is 'n ongewerwelde dier?
'n Dier met geen ruggraat nie.
Oops!
Okay!
Wat is 'n habitat?
Die plek waar 'n dier of plant natuurlik voorkom.
Oops!
Okay!
Watter tipe dier moet vervel?
ongewerwelde diere
Oops!
Okay!
Sê of die volgende dier 'n ongewerwelde- of gewerwelde dier is EN of dit 'n ekso- of endoskelet het: bok
Gewerwelde en endoskelet
Oops!
Okay!
Sê of die volgende dier 'n ongewerwelde- of gewerwelde dier is EN of dit 'n ekso- of endoskelet het: kriek
Ongewerwelde en eksoskelet
Oops!
Okay!
In watter habitat sal jy die volgende dier of plant vind: Knysnaloerie
Woud
Oops!
Okay!
Sê of die volgende dier 'n ongewerwelde- of gewerwelde dier is EN of dit 'n ekso- of endoskelet het: krap
Ongewerwelde en eksoskelet
Oops!
Okay!
Noem 3 lewende dinge.
Enige gepaste antwoord.
Oops!
Okay!
Hoe help die renostervoël ander diere?
Hy eet die bosluise en maak hul op die manier skoon.
Oops!
Okay!
Sê of die volgende dier 'n ongewerwelde- of gewerwelde dier is EN of dit 'n ekso- of endoskelet het: mier
Ongewerwelde en eksoskelet
Oops!
Okay!
Watter twee voordele het 'n eksoskelet?
Waterdig, beskerm en ondersteun.
Oops!
Okay!
In watter habitat sal jy die volgende dier of plant vind: kameel
Woestyn
Oops!
Okay!
In watter habitat sal jy die volgende dier of plant vind: aalwyn
Woestyn
Oops!
Okay!
Sê of die volgende dier 'n ongewerwelde- of gewerwelde dier is EN of dit 'n ekso- of endoskelet het: spinnekop
Ongewerwelde en eksoskelet
Oops!
Okay!
Wat is 'n gewerwelde dier?
'n Dier met 'n ruggraat.
Oops!
Okay!
In watter habitat sal jy die volgende dier of plant vind: sebra
Grasvelde
Oops!
Okay!
Wat is 'n eksoskelet?
Dit is harde plate, laag of skulp buitekant die dier.
Oops!
Okay!
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies