Study

Teenoorgesteldes / Opposites Game

  •   0%
  •  0     0     0

  • Watter van die teenoorgesteldes is aksies?
    huil, lag
  • Wat is die teenoorgestelde van koud?
    warm
  • Wat is die teenoorgestelde van groot?
    klein
  • Wat is die teenoorgestelde van huil ?
    lag
  • Noem 'n teenoorgestelde paar in die klaskamer.
    Goed gedaan
  • Wat is die teenoorgestelde van vinnig ?
    stadig
  • Wat is die teenoorgestelde van laag?
    hoog
  • Wat is die teenoorgestelde van dik?
    dun
  • Wat is die teenoorgestelde van reguit?
    krom
  • Wat is die teenoorgestelde van leeg?
    vol
  • Wat is die teenoorgestelde van donker?
    lig
  • Kies ‘n teenoorgestelde paar en wys dit sonder om woorde te gebruik (met liggaamstaal)
    Goed gedaan!
  • Wat is die teenoorgestelde van gelukkig ?
    hartseer
  • Watter van die teenoorgesteldes is emosies?
    hartseer, gelukkig,
  • Wat is die teenoorgestelde van kort?
    lank
  • Wat is die teenoorgestelde van maer ?
    vet