Study

SKRYF OM DIE REALITEIT TE ONTSNAP

  •   0%
  •  0     0     0

  • Hoekom moet ons ons werk redigeer
    om dit te verbeter
  • Die vertel van n storie dui daarop dat dit n...opstel is.
    verhalende
  • Gee n voorbeeld van konflik in n verhalende opstel
    nie n regte antwoord nie solank leerders die term konflik verstaan.
  • Maak gebruik van jou voorkennis en noem wat die hoofkarakter in n verhaal genoem word
    protagonis
  • Wat is die doel van die inleiding in n verhalende opstel?
    karakters voor te stel en om die leser se nuuskierigheid te prikkel.
  • Die tema in n verhaal is die volgorde van gebeurtenis
    onwaar
  • Wat is die tweede stap in die proses van kreatiwe skryfwerk?
    Redegeer