Toggle Navigation
Games
Blog
Class PIN
Join for Free
Sign in
Toggle Navigation
Games
PIN
Join for Free
Blog
Pricing
Contact us
Help center
Sign in
Study
Afrikaans Graad 5
0
%
0
0
0
Back
Restart
Waarnatoe verander die woord in indirekte rede: vandag
daardie dag
Oops!
Okay!
Gee 4 woorde wat rym met kas.
matras, pas, bas, kwas, las, enige ander rymwoord.
Oops!
Okay!
'n Tipe teks waar hul 'n ware storie vertel van 'n bekende persoon, maar daar is stertjies aangelas.
Legende
Oops!
Okay!
Grasgroen, bloedrooi is voorbeelde van ...
Intensiewe vorme
Oops!
Okay!
Wat is 'n leenwoord?
Woord wat geleen is uit 'n ander taal soos pizza.
Oops!
Okay!
Watter tipe woord is 'met' in hierdie sin: Ons gaan saam met julle.
voorsetsel
Oops!
Okay!
Wat is die teenoorgestelde geslag van: hofknapie
blommemeisie
Oops!
Okay!
Voltooi die vergelyking: So warm soos 'n ...
vuur
Oops!
Okay!
Spel die woord 'intirisant' korrek.
interessant
Oops!
Okay!
Wat is die intensiewe vorm van maer?
brandmaer
Oops!
Okay!
Voltooi die vergelyking: So dun soos 'n ...
plank
Oops!
Okay!
Wat is fout met hierdie sin: Ek hou van appels pere en lemoene.
Ek hou van appels, pere en lemoene.
Oops!
Okay!
Maak twee sinne met die woord 'storm'.
Jy storm op my af. Daar is 'n storm daar buite.
Oops!
Okay!
Wat is fout met hierdie sin: Jannie vra, "Wat gaan aan?"
Jannie vra: "Wat gaan aan?" (dubbelpunt)
Oops!
Okay!
'n Boek wat geskryf word oor 'n bekende mens, word 'n ... genoem.
biografie
Oops!
Okay!
Watter idioom verteenwoordig hierdie prentjie en wat beteken dit?
So siek soos 'n hond. Baie siek wees.
Oops!
Okay!
Noem die 3 tipes bywoorde.
Bywoord van tyd, wyse en plek
Oops!
Okay!
Watter teken kort op hierdie woord: brue
Kappie
Oops!
Okay!
Vorm 'n samestelling met die woorde dier en geluid.
dieregeluid
Oops!
Okay!
Waarvoor staan die afkorting: SAPD
Suid-Afrikaanse Polisie Diens
Oops!
Okay!
Sinne met slegs een werkwoord, noem ons 'n ... sin.
Enkelvoudige
Oops!
Okay!
Waarvoor staan die afkorting: VSA
Verenigde State van Amerika
Oops!
Okay!
Wat is die trappe van vergelyking van goed?
goed, beter, beste
Oops!
Okay!
Wat noem ek die teken in hierdie woord: foto's
Afkappingsteken
Oops!
Okay!
Wanneer noem 'n mens iemand 'n boekwurm?
Wanneer hulle graag lees.
Oops!
Okay!
Wat is verkeerd in hierdie sin? Jannie is stok doof.
Stokdoof is een woord.
Oops!
Okay!
Spel die vergrotende trap van hoog.
hoër
Oops!
Okay!
Wat is die meervoud van: skip
skepe
Oops!
Okay!
Spel die woord 'krokkidil' korrek.
krokodil
Oops!
Okay!
Hoekom gebruik ons deeltekens in sekere woorde?
Vorm 'n ekstra lettergreep.
Oops!
Okay!
Wat noem ek die strepie in hierdie woord: sit-sit
Koppelteken
Oops!
Okay!
In watter tydsvorm is hierdie sin: Ek sal dit nog doen.
Toekomstige tyd
Oops!
Okay!
Hoeveel lettergrepe het die woord oninteressante?
6
Oops!
Okay!
Spel die verkleinwoord van 'man'.
mannetjie
Oops!
Okay!
Wat sal hierdie sin wees in die toekomende tyd: Ek het baie appels gehad.
Ek sal baie appels hë.
Oops!
Okay!
Hoeveel lettergrep het die woord: klanknabootsing
4
Oops!
Okay!
Watter idioom verteenwoordig hierdie prentjie en wat beteken dit?
Die koei is in die put. Dis te laat.
Oops!
Okay!
Wat is fout met die volgende sin: Ek wil ook 'n fiets het.
Ek wil ook 'n fiets hê.
Oops!
Okay!
Spel die woord ml.
milliliter
Oops!
Okay!
Waarnatoe verander die woord in indirekte rede: hier
daar
Oops!
Okay!
Spel enige woord met 10 letters.
Enige gepaste woord.
Oops!
Okay!
Gee 'n sinoniem vir vriend.
maat
Oops!
Okay!
Wat noem ek die volgende woorde: want, maar, omdat, daarom.
Voegwoorde
Oops!
Okay!
Wat is 'n 'waitress' in Afrikaans?
kelnerin
Oops!
Okay!
Kies die korrekte spelling: Ek het 'n (doktors/dokters)graad in biologie. My pa is 'n (dokter/doktor) by die hospitaal.
Ek het 'n doktorsgraad in biologie. My pa is 'n dokter by die hospitaal.
Oops!
Okay!
Voeg 'n bywoord van plek by hierdie sin: Ek speel sokker.
Ek speel sokker buite / Ek speel buite sokker.
Oops!
Okay!
Maak 4 verskillende sinne met die woord leer.
Ek klim op die leer, Ek leer vir my toets. Die baadjie is van leer. Die kous het geleer.
Oops!
Okay!
Watter idioom verteenwoordig hierdie prentjie en wat beteken dit?
Die persoon sit op die draad. Hy wil nie kant kies nie.
Oops!
Okay!
'n Swerm bye is 'n ...
Versamelnaam
Oops!
Okay!
'n Woord wat 'n selfstandige naamwoord beskryf is 'n ...
Byvoeglike naamwoord
Oops!
Okay!
Wat is die onderwerp in hierdie sin: Die hoender word geëet deur die seun.
Die seun
Oops!
Okay!
Voltooi die vergelyking: So reguit soos 'n ...
pyl
Oops!
Okay!
Hy, sy, jy is voorbeelde van ...
Voornaamwoorde
Oops!
Okay!
Spel die verkleinwoord van horing.
horinkie
Oops!
Okay!
Wat noem ek die kolletjies op die e van die woord: reën
Deeltekens
Oops!
Okay!
As jy 'n sin in die direkte rede skryf, watter tekens moet jy altyd onthou?
Aanhalingstekens
Oops!
Okay!
Wat is fout in hierdie sin: Het jy die tjips in die yskas gebere?
gebêre
Oops!
Okay!
Watter tipe sin is hierdie: Eina!
Uitroepsin
Oops!
Okay!
Woorde wat dieselfde klink, maar verskillend gespel word.
Homofoon
Oops!
Okay!
Wat is die meervoud van kas?
kaste
Oops!
Okay!
Watter idioom verteenwoordig hierdie prentjie en wat beteken dit?
Dit reën katte en honde. Dit reën baie hard.
Oops!
Okay!
Wat is die voorwerp in die sin: Die hoender kekkel vir die hond.
die hond
Oops!
Okay!
Wat is die onderwerp in die sin: Die hoender kekkel heeldag.
Die hoender
Oops!
Okay!
Wat is die mooi Afrikaanse woord vir 'chips'?
aartappelskyfies
Oops!
Okay!
Wat is die trappe van vergelyking vir baie?
baie, meer, die meeste
Oops!
Okay!
Woorde met teenoorgestelde betekenisse.
Antoniem
Oops!
Okay!
Noem 2 redes hoekom Suid-Afrika in die sin met 'n hoofletter geskryf word: Suid-Afrika is baie mooi.
Begin van sin en naam van 'n plek.
Oops!
Okay!
Waarnatoe verander die woord in indirekte rede: more
die volgende dag
Oops!
Okay!
'n Woord wat 'n werkwoord beskryf is 'n ...
Bywoord
Oops!
Okay!
Watter idioom verteenwoordig hierdie prentjie en wat beteken die idioom?
Jakkals trou met wolf se vrou. Dit reën terwyl die son skyn.
Oops!
Okay!
Woorde wat meer as een betekenis het.
Homoniem
Oops!
Okay!
Wat beteken hierdie idioom?
Gou kwaad raak.
Oops!
Okay!
Gee die antoniem vir 'krom'.
reguit
Oops!
Okay!
Wat beteken: Die oortjies van die seekoei?
Dis net 'n gedeelte van die waarheid.
Oops!
Okay!
Wat is fout met hierdie sin: "Ek sit stil op die bank:" sê Jannie.
"Ek sit stil op die bank," sê Jannie. (komma)
Oops!
Okay!
Wat beteken: Ek moet die aap uit die mou laat.
Ek moet 'n geheim verklap.
Oops!
Okay!
Watter tipe sin is hierdie: Gaan sit!
Bevelsin
Oops!
Okay!
'n Woord met 'n voor- of agtervoegsel word 'n ... genoem.
afleiding
Oops!
Okay!
Klasonderwyser is 'n voorbeeld van 'n ...
Samestelling
Oops!
Okay!
Wat beteken: Daar's 'n slang in die gras.
Daar is iets fout.
Oops!
Okay!
Watter idioom verteenwoordig hierdie prentjie en wat beteken dit?
Die koeël is deur die kerk. Dis te laat/verby.
Oops!
Okay!
Kies die korrekte woord: Ons (vier/vuur) vandag my verjaarsdag.
vier
Oops!
Okay!
Gee 'n sinoniem vir groot.
Enorm
Oops!
Okay!
Goed, beter, beste is voorbeelde van ...
Trappe van vergelyking
Oops!
Okay!
Wat is fout in hierdie sin: Ek praat saam hom.
Ek praat met hom.
Oops!
Okay!
Daar is 'n slang in die gras. Hierdie sin is 'n voorbeeld van 'n ...
Idioom
Oops!
Okay!
Watter tipe sin is hierdie: Wat maak jy?
Vraagsin
Oops!
Okay!
Wat is fout in hierdie sin: Ek gaan die beste dag ooit het.
Ek gaan die beste dag ooit hê.
Oops!
Okay!
Wat beteken hierdie idioom?
Dit is baie oud.
Oops!
Okay!
Watter tipe sin is hierdie: Ek is vinnig.
Stelsin
Oops!
Okay!
Wat is die gesegde in die sin: Hy skop die bal.
Skop
Oops!
Okay!
Wat beteken die idioom: Elke huis het sy kruis?
Almal het maar probleme.
Oops!
Okay!
Wat is die intensiewe vorm van lewendig?
springlewendig
Oops!
Okay!
Hoekom word see-oorlog met 'n koppelteken geskryf?
Opeenhoping van vokale.
Oops!
Okay!
Wat is die verkleinwoord van: vrugteslaai
vrugteslaaitjie
Oops!
Okay!
Waarnatoe verander die woord in indirekte rede: nou
toe
Oops!
Okay!
Wat is die antoniem van terneergedruk?
Vrolik
Oops!
Okay!
Wat is die versamelnaam vir hondjies.
werpsel hondjies
Oops!
Okay!
Wat is die korrekte spelling vir China in Afrikaans?
Sjina
Oops!
Okay!
Gee 'n voorbeeld van klanknabootsing in 'n sin.
Enige gepaste voorbeeld.
Oops!
Okay!
Hoeveel lettergrepe het hierdie woord: klasonderwyseres
6
Oops!
Okay!
Wat noem ek 'n boek wat geskryf is deur 'n bekende persoon oor sy eie lewe?
Autobiografie
Oops!
Okay!
Wat is 'n soortnaam?
Iets waaraan jy kan vat of sien.
Oops!
Okay!
Hoekom word Suid-Afrika met 'n koppelteken geskryf?
Dit bevat 'n rigting en 'n plek se naam.
Oops!
Okay!
Wat is die Afrikaanse woord vir 'cinema'.
fliekteater
Oops!
Okay!
Wat is fout in hierdie sin: Want hy is slim.
'n Mens begin nie 'n sin met want nie.
Oops!
Okay!
Wat beteken: Iemand heuning om die mond smeer.
Jy vlei iemand.
Oops!
Okay!
Verander die volgende sin na indirekte rede: Sannie sê: "Ek het gister geswem by my vriend."
Sannie sê dat sy die vorige dag by haar vriend geswem het.
Oops!
Okay!
Wat is die versamelnaam vir 'n klomp voëls?
swerm
Oops!
Okay!
Name van mense en plekke is 'n ...
Selfstandige naamwoord of 'n Eienaam
Oops!
Okay!
Die woord diertjie is 'n verkleinwoord of 'n...
afleiding
Oops!
Okay!
Wanneer noem ons iemand 'n wysneus?
Iemand wat altyd dink hulle weet beter.
Oops!
Okay!
Wat beteken: Die appel val nie ver van die boom nie?
HY/sy is nes sy ouers.
Oops!
Okay!
Watter idioom verteenwoordig hierdie prentjie en wat beteken dit?
Daar's 'n slang in die gras. Iets is fout/maak nie sin nie.
Oops!
Okay!
Woorde met dieselfde betekenis.
Sinoniem
Oops!
Okay!
Spel die Afrikaanse woord vir 'champagne'?
sjampanje
Oops!
Okay!
In watter tydsvorm is hierdie sin: Ek is slim.
Teenwoordige tyd
Oops!
Okay!
Wat is die verskil tussen 'n bywoord en 'n byvoeglike naamwoord?
Bywoord - werkwoord / byvoeglike naamwoord - selfstandige naamwoord
Oops!
Okay!
Wat is verkeerd in hierdie sin: Ek het 'n groot persent gekry vir kersfees.
present
Oops!
Okay!
Wanneer noem 'n mens iemand 'n padbuffel?
Iemand wat ombeskof ry
Oops!
Okay!
Watter tipe woord is: derde
Telwoord
Oops!
Okay!
Wanneer noem ons iemand 'n babbelkous?
As iemand baie praat.
Oops!
Okay!
'n Tipe teks met woorde wat rym.
Gedig
Oops!
Okay!
Maak twee sinne met die woord kus.
Ons bly langs die kus. Die meisie kus die seun.
Oops!
Okay!
Identifiseer die voorsetsel in hierdie sin: Ek sit op die bank, want ek is moeg.
op
Oops!
Okay!
Wat noem ek die laaste paragraaf van 'n opstel?
Slot
Oops!
Okay!
Wat is 'hide and seek' in Afrikaans?
wegkruipertjie
Oops!
Okay!
'n Tipe teks waar hulle vir jou stap-vir-stap verduidelik wat om te doen.
Instruksieteks
Oops!
Okay!
Wat is die intensiewe vorm van lelik?
skreeulelik
Oops!
Okay!
Waarnatoe verander die woord in indirekte rede: gister
die vorige dag
Oops!
Okay!
Watter tipe woord is 'vinnig' in die sin: Ek swem vinnig deur die water.
Bywoord van wyse
Oops!
Okay!
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies