Study

Tippie se jas

  •   0%
  •  0     0     0

  • Wie se jas is dit?
    Tippie se jas
  • Pas die jas vir Tippie?
    Ja
  • Wat is dit?
    'n kas
  • Die jas het 'n kol. Wat moet Tippie doen?
    Was die jas
  • Watter kleur is die jas?
    blou
  • Wat is dit?
    Jas
  • Watter soort dier is Tippie?
    'n olifant
  • Hou Tippie van sy jas?
    Ja
  • Wat is op die jas?
    'n kol
  • Waar is die jas?
    in die kas