Study

Gr 6 Kwartaal 2 Modules 1-3

  •   0%
  •  0     0     0

  • Wat is die twee basiese dele waaruit 'n oplossing bestaan?
    Opgeloste stof + Oplosmiddel
  • Wat gebeur met deeltjies wanneer ons dit verhit?
    Hulle kry meer energie en begin meer beweeg.
  • Geelkoper is 'n soliede materiaal, maar word tegnies as 'n oplossing geklassifiseer. Verduidelik hie dit werk.
    Metale word verhit totdat dit in vloeistowwe smelt, dan word dit met ander metale gemeng om 'n oplossing te vorm.
  • Die temperatuur waarteen 'n vloeistof in 'n vaste stof verander noem ons:
    Die vriespunt
  • Watter molekule word hier voorgestel?
    Water
  • Watter tipe sub-atomiese deeltjie word hier aangedui?
    Elektron
  • Die metode van skeiding wat die kookpunte van verskillende vloeistowwe gebruik om hulle te skei noem ons:
    Distillasie
  • As 'n mengsel deurgaans eweredig gemeng word, noem ons dit:
    Homogeen
  • Wat beteken 'n versadigde oplossing?
    Daar is te veel oplosbare stof vir die oplosmiddel om volleidig op te los (jy het maksimum kapasiteit bereik)
  • Wat word hier voorgestel?
    Die Periodieke Tabel van Elemente
  • Watter tipe skeidingsmetode sal die beste wees om hierdie mengsel te skei?
    syg/sif
  • Noem 'n voorbeeld waar filtering gebruik word om vaste deeltjies van lug te skei.
    Stofsuierfilter, lugversorgerfilter, gesigmasker.