Toggle Navigation
Games
Blog
Class PIN
Join for Free
Sign in
Toggle Navigation
Games
PIN
Join for Free
Blog
Pricing
Contact us
Help center
Sign in
Study
Gr 5 NW - Kwartaal 1 Hersiening
0
%
0
0
0
Back
Restart
Gee 'n voorbeeld van 'n NIE-LEWENDE ding waarvan lewende dinge interafhanklik kan wees.
Enige van hierdie: Grond (habitat, skuiling, voedingstowwe); Lug (suurstof); Water; Lig
Oops!
Okay!
Die naam van die proses wat plante gebruik om hul eie kos te maak.
Fotosintese
Oops!
Okay!
Die TIPE verbruiker wat die afval en oorblyfsels van dooie plante en diere eet, en die voedingstowwe in die grond teruggee.
Ontbinder
Oops!
Okay!
Wat laat 'n skelet beweeg?
Gewrigte en spiere
Oops!
Okay!
Wat is die ontbrekende stap in die watersiklus wat hier getoon word?
Kondensasie
Oops!
Okay!
Wat noem ons die verspreiding van sade?
Saadverspreiding
Oops!
Okay!
Alle voedselkettings begin met...
Die Son
Oops!
Okay!
Gee enige voorbeeld van 'n aanpassing in 'n dier.
Bv. kamoeflering, kloue, skerp tande, gewebde voete, pels.
Oops!
Okay!
Gee 'n voorbeeld van 'n skelet wat 'n dopstruktuur het.
bv organismes wat ‘n eksoskelet het soos: krappe, slakke, mossels of 'n skilpad.
Oops!
Okay!
'N Mariene habitat is ...
'N Soort akwatiese habitat wat uit soutwater bestaan (oseaan habitatte is ook mariene).
Oops!
Okay!
Wat noem ons die drie tipes skelet?
Ekso-skelet (buite), Endoskelet (binne), Hidroskelet (vloeistof ondersteunde liggaam).
Oops!
Okay!
Benoem die ontbrekende lewensfases uit hierdie lewensiklus diagram van 'n insek.
2. Larwe 3. Papie
Oops!
Okay!
Noem enige 2 funksies van 'n skelet.
Ondersteuning, beskerming, omhulsel (om dinge binne te hou), om te help met beweging.
Oops!
Okay!
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies