Toggle Navigation
Games
Blog
Class PIN
Join for Free
Sign in
Toggle Navigation
Games
PIN
Join for Free
Blog
Pricing
Contact us
Help center
Sign in
Study
Afrikaans
0
%
0
0
0
Back
Restart
Sê die volgende sin in die teenwoordige tyd: Ons het in die dam geswem.
Ons swem in die dam.
Oops!
Okay!
Gee 'n bywoord wat sal pas by die sin: Die meisie skop die bal.
Die meisie skop die bal hard.
Oops!
Okay!
Wat is die werkwoord in die volgende sin: My sussie eet haar kos by die tafel.
eet
Oops!
Okay!
Watter tipe woord is "Johannesburg"?
eienaam
Oops!
Okay!
Gee die intensiewe vorm: rooi
bloedrooi
Oops!
Okay!
Sê die woord in die toekomende tyd: Die seun skop die bal.
Die seun sal die bal skop.
Oops!
Okay!
Wat is die werkwoord in die volgende sin: Die seuns speel buite met die rooi bal.
speel
Oops!
Okay!
Watter tipe woordsoort is "onder"?
Voorsetsel
Oops!
Okay!
Gee die werkwoord in die verlede tyd: lees
gelees
Oops!
Okay!
Gee die meervoud: kar
karre
Oops!
Okay!
Gee die verkleinings vorm: hond
hondjie
Oops!
Okay!
Watter tipe woord is "tafel"?
selfstandige naamwoord
Oops!
Okay!
Sê die volgende sin in die verlede tyd: My juffrou skryf die werk op die bord.
My juffrou het die werk op die bord geskryf.
Oops!
Okay!
Gee die meervoud vorm: baba
babas
Oops!
Okay!
Gee die intensiewe vorm: blind
stokblind
Oops!
Okay!
Watter tipe woord is "bo-op"?
Voorsetsel
Oops!
Okay!
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies