Toggle Navigation
Games
Blog
Class PIN
Join for Free
Sign in
Toggle Navigation
Games
PIN
Join for Free
Blog
Pricing
Contact us
Help center
Sign in
Study
Die beer wat ons kom oppas het
0
%
0
0
0
Back
Restart
Wat is spesiaal van die oppaser
Hy is 'n beer
Oops!
Okay!
Wat is die eerste ding wat die beer vir die kinders doen?
Hy tap 'n bad vir hulle.
Oops!
Okay!
Watter dier kom om na Arno en Bibi op te pas?
'n Beer
Oops!
Okay!
Wat moet die beer en die kinders doen voor Mamma en Mike terug kom?
Hulle moet skoon maak.
Oops!
Okay!
Wie is die hoofkarakters in die storie?
Arno, Bibi en die beer.
Oops!
Okay!
Wat het met die kar gebeur toe die beer vir Arno en Bibi skool to neem?
Die beer het die kar in a lamppaal gestamp.
Oops!
Okay!
Wie is die hoofkarakters in die storie?
Arno, Bibi en die beer.
Oops!
Okay!
Watter woord gebruik die kinders om die heuning te beskryf?
heerlik
Oops!
Okay!
Wat is die titel van die storie?
Die beer wat ons kom oppas het.
Oops!
Okay!
Voltooi die sin: Wel, julle lyk albei _____
gelukkig
Oops!
Okay!
Wat het gebeur toe die beer die borrel bottel knyp?
Daar is borrels oorals.
Oops!
Okay!
Wat gee die beer vir die kinders vir ontbyt?
heuning
Oops!
Okay!
Waarheen gaan Mamma en Mike in die begin van die storie?
Op hulle wittebrood.
Oops!
Okay!
Wat sê die beer die heeltyd in die storie?
GRRR!
Oops!
Okay!
Hoekom is Arno en Bibi "sprakeloos" in die begin van die storie?
Want die oppaser is 'n beer.
Oops!
Okay!
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies