Study

Homonieme en homofone

  •   0%
  •  0     0     0

  • Ek was so bly om te hoor dat jy lekker bly in George.??? Die woorde "bly" is ________.
    Homonieme
    Homofone
    Homofone
    Homonieme
  • Hierdie woorde word eenders gespel.
    Homofone
    Homonieme
  • "Noot" en "nood" is voorbeelde van...
    Homofone
    Homonieme
  • "By" is 'n voorbeeld van 'n...
    Homonieme
    Homofone
  • Hierdie woorde word eenders gespel en klink eerders...
    Homofone
    Homonieme
  • Hierdie woorde klink eenders, maar het verskillende betekenisse en spellings.
    Homonieme
    Homofone
    Homonieme
    Homofone
  • "Ken" en "ken" is voorbeelde van.....
    Homofone
    Homonieme
  • "Gaan haal asb vir my 'n kamera om die hael af te neem." In die sin kom 'n voorbeeld van ____________ voor.
    Homofone
    Homonieme
  • "Hy gaan op ’n reis na China waar hulle net rys eet." In die sin kom voorbeelde van ________ voor.
    Homonieme
    Homofone
  • "Kar" is 'n voorbeeld van .......
    Homoniem en homofoon
    Nie een nie
    Homoniem
    Homofoon