Toggle Navigation
Games
Blog
Class PIN
Join for Free
Sign in
Toggle Navigation
Games
PIN
Join for Free
Blog
Pricing
Contact us
Help center
Sign in
Study
Die Goue Sleuteltjie
0
%
0
0
0
Back
Restart
Wat is die kleur van die sleutel?
Goud
Oops!
Okay!
Noem TWEE dinge wat die spreker in die koskas kan kry.
koek & allerhande lekker goed
Oops!
Okay!
Hoekom dink jy wil die spreker die voëltjies vrylaat?
Eie antwoord
Oops!
Okay!
Die herhaling van die "v" klank in 'voëltjies vry' is 'n voorbeeld van...
a) 'n vergelyking b) 'n metafoor c) assonansie d) alliterasie
Oops!
Okay!
Die spreker wil twee goed oopsluit en een ding toesluit. Noem die ding wat hy/sy wil toesluit. Waarom dink jy wil die spreker hierdie ding toesluit?
Hy/sy wil die skooldeur sluit, want hy/sy wil nie skool toe gaan nie.
Oops!
Okay!
Wie is die digter?
Helena J.F. Lochner
Oops!
Okay!
Gee TWEE woorde uit strofe 3 neer wat met mekaar rym.
dink & sink
Oops!
Okay!
Hoe voel jy daaroor dat die spreker die skooldeur wil toesluit?
Eie antwoord
Oops!
Okay!
Your experience on this site will be improved by allowing cookies.
Allow cookies