Study

Intensiewe vorme - Graad 7

  •   0%
  •  0     0     0

  • Die pasta is (baie sout).
    Pekelsout
  • Die grappie is (baie snaaks).
    Skreeusnaaks
  • Die slang is plat gery deur die kar. Die slang is (dood).
    Morsdood
  • Die kind is (baie bang) vir spinnekoppe.
    Doodbang
  • Die kat is (baie wakker).
    Wawyd wakker
  • Die oupa is 90 maar hy is (lewendig).
    Springlewendig
  • Die kar is (baie duur).
    Peperduur
  • Die kamer is (baie breed).
    Hemelsbreed
  • Die huis is (baie nuut).
    Splinternuut
  • Die bottel is (baie leeg).
    Dolleeg