Game Preview

NWT Kwartaal 2

  •  Afrikaans    35     Public
    Graad 5 NWT vrae vir die eksamen.
  •   Study   Slideshow
  • Noem die 6 eienskappe van 'n metaal.
    Sterk, hard, blink, smeebaar, rekbaar, smelt teen hoë temp.
  •  25
  • Wat beteken smeebaar?
    Dit kan in 'n vorm gehamer word.
  •  15
  • Wat beteken rekbaar?
    Dit kan in dun drade getrek word.
  •  15
  • Noem een groot nadeel van yster.
    Dit kan roes.
  •  15
  • Waarvan is die Mapungubwe renoster gemaak?
    Hout en goud.
  •  15
  • Vir hoe lank gebruik ons al silwer?
    8000 jaar
  •  15
  • Watter metaal word in elektriese drade gebruik?
    koper
  •  15
  • Aluminium word in vliegtuie gebruik, want dit is 'n ... metaal.
    ligte
  •  15
  • Watter metaal kan ons oor yster treksodat dit nie roes nie?
    Sink
  •  15
  • Metale wat bestaan uit 'n mengsel van metale.
    Allooie
  •  15
  • Noem 5 eienskappe van nie-metale.
    Bros, dof, swak geleier, nie smeebaar, nie rekbaar.
  •  25
  • Wat beteken bros?
    Dit is swak.
  •  15
  • Noem 3 voorbeelde van polimere.
    Plastiek, rubber en tekstiel
  •  25
  • Noem 3 metale wat magneties is.
    Yster, nikkel en kobalt
  •  25
  • Wat beteken magneties?
    Dit sal aangetrek word deur 'n magneet.
  •  15
  • Gee 'n ander woord vir "slaan aan".
    korrodeer
  •  15