Edit Game
NWT Kwartaal 2
 Delete

Use commas to add multiple tags

 Private  Unlisted  Public



 Save

Delimiter between question and answer:

Tips:

  • No column headers.
  • Each line maps to a question.
  • If the delimiter is used in a question, the question should be surrounded by double quotes: "My, question","My, answer"
  • The first answer in the multiple choice question must be the correct answer.






 Save   35  Close
Wat word by verf gegooi om kleur daaraan te gee?
pigment
Waarvan word plastiek gemaak?
olie
Waarvan word glas gemaak?
sand
Waarvan word keramiek gemaak?
klei
Noem 3 natuurlike vesels.
Katoen, sy, wol.
Noem 2 mensgemaakte vesels.
Nylon en poliëster
Noem 2 gebruike van beton.
Geboue, pilare, silo's, kragstasies, waterpype.
Noem 2 gebruike van gips.
In plafonne, afgietsels van tande, gebreekte bene, opvul van krake, kunswerke.
Wat beteken dit as iets duursaam is?
Dit hou baie lank.
Watter baksteen is die sterkste, die songedroogte of oongebakte baksteen?
Oondgebakte
In 'n industriële baksteenmakery word 3 dinge gemeng om 'n baksteen te vorm, wat is dit?
Klipdeeltjies, fyn steenkoolstof en water.
In landelike gebiede word bakstene drooggemaak in ...
die Son.
Wat word gemeng in landelike gebiede om bakstene mee te maak? Noem 4.
Strooi, droë gras, dieremis, klei
Wat moet jy meng om beton te kry?
sand, gruis, sement, water
Waarvoor word pollyfilla gebruik?
Om krake in mure te vul.
Noem 3 materiale/produkte wat 'n mens kan verwerk deur dit te meng en te laat stol.
Sement, beton, gips, pollyfilla
Watter materiaal is verwerk om papier te kry?
Bome, hout.
Wat beteken dit as 'n mens iets verwerk?
Verander op verskillende maniere om 'n nuwe materiaal of produk te kry.
Noem 4 dinge wat 'n mens kan doen om te keer dat yster roes.
Bedek met plastiek, verf, bedek met ander metaal, olie.
Gee 'n ander woord vir "slaan aan".
korrodeer
Wat beteken magneties?
Dit sal aangetrek word deur 'n magneet.
Noem 3 metale wat magneties is.
Yster, nikkel en kobalt
Noem 3 voorbeelde van polimere.
Plastiek, rubber en tekstiel
Wat beteken bros?
Dit is swak.
Noem 5 eienskappe van nie-metale.
Bros, dof, swak geleier, nie smeebaar, nie rekbaar.
Metale wat bestaan uit 'n mengsel van metale.
Allooie
Watter metaal kan ons oor yster treksodat dit nie roes nie?
Sink
Aluminium word in vliegtuie gebruik, want dit is 'n ... metaal.
ligte
Watter metaal word in elektriese drade gebruik?
koper
Vir hoe lank gebruik ons al silwer?
8000 jaar
Waarvan is die Mapungubwe renoster gemaak?
Hout en goud.
Noem een groot nadeel van yster.
Dit kan roes.
Wat beteken rekbaar?
Dit kan in dun drade getrek word.
Wat beteken smeebaar?
Dit kan in 'n vorm gehamer word.
Noem die 6 eienskappe van 'n metaal.
Sterk, hard, blink, smeebaar, rekbaar, smelt teen hoë temp.