Game Preview

NWT Graad 5: Tema 3

  •  Afrikaans    21     Public
    Skelette as strukture
  •   Study   Slideshow
  • Wat is 'n stut?
    Sterk strukture wat baie gewig kan dra.
  •  15
  • Wat is 'n raamstruktuur?
    Raamwerk van stutte wat in driehoekvorms geheg is.
  •  15
  • Wat is 'n dopstruktuur?
    'n Struktuur met 'n sterk buitenste laag wat homself regop hou.
  •  15
  • Gewerweldes het sterk skelette wat hulle liggame ... en ...
    Beskerm en ondersteun.
  •  15
  • In watter vorm is werk stutte die beste?
    Driehoek
  •  15
  • Watter soort struktuur is 'n kragmas?
    Raamstruktuur
  •  15
  • Watter soort struktuur is 'n menslike skelet?
    Raamstruktuur
  •  15
  • Hoe word die stutte van 'n skelet geheg?
    Ligamente
  •  15
  • Hoe word die stutte van 'n kragmas geheg?
    Soldering
  •  15
  • Die krap se eksoskelet beskerm die ... en ...
    Liggaam en organe.
  •  15
  • DIe eksoskelet gee ... aan die krap se liggaam.
    vorm
  •  15
  • Wat is 'n gewerwelde dier?
    Diere met ruggrate.
  •  15
  • Wat is 'n ongewerwelde dier?
    Diere sonder ruggrate.
  •  15
  • Watter tipe diere het eksoskelette?
    Ongewerweldes
  •  15
  • Watter tipe diere het endoskelette?
    Gewerweldes.
  •  15
  • Het die volgende diere 'n raamstruktuur as 'n skelet of 'n dopstruktuur as 'n skelet: slak
    Dopstruktuur
  •  15