Edit Game
NWT Graad 5: Tema 3
 Delete

Use commas to add multiple tags

 Private  Unlisted  Public



 Save

Delimiter between question and answer:

Tips:

  • No column headers.
  • Each line maps to a question.
  • If the delimiter is used in a question, the question should be surrounded by double quotes: "My, question","My, answer"
  • The first answer in the multiple choice question must be the correct answer.






 Save   21  Close
Het die volgende diere 'n raamstruktuur as 'n skelet of 'n dopstruktuur as 'n skelet: skilpad
Raamstruktuur
Het die volgende diere 'n raamstruktuur as 'n skelet of 'n dopstruktuur as 'n skelet: krap
Dopstruktuur
Het die volgende diere 'n raamstruktuur as 'n skelet of 'n dopstruktuur as 'n skelet: duiendpoot
Dopstruktuur
Het die volgende diere 'n raamstruktuur as 'n skelet of 'n dopstruktuur as 'n skelet: hond
Raamstruktuur
Het die volgende diere 'n raamstruktuur as 'n skelet of 'n dopstruktuur as 'n skelet: leeu
Raamstruktuur
Het die volgende diere 'n raamstruktuur as 'n skelet of 'n dopstruktuur as 'n skelet: slak
Dopstruktuur
Watter tipe diere het endoskelette?
Gewerweldes.
Watter tipe diere het eksoskelette?
Ongewerweldes
Wat is 'n ongewerwelde dier?
Diere sonder ruggrate.
Wat is 'n gewerwelde dier?
Diere met ruggrate.
DIe eksoskelet gee ... aan die krap se liggaam.
vorm
Die krap se eksoskelet beskerm die ... en ...
Liggaam en organe.
Hoe word die stutte van 'n kragmas geheg?
Soldering
Hoe word die stutte van 'n skelet geheg?
Ligamente
Watter soort struktuur is 'n menslike skelet?
Raamstruktuur
Watter soort struktuur is 'n kragmas?
Raamstruktuur
In watter vorm is werk stutte die beste?
Driehoek
Gewerweldes het sterk skelette wat hulle liggame ... en ...
Beskerm en ondersteun.
Wat is 'n dopstruktuur?
'n Struktuur met 'n sterk buitenste laag wat homself regop hou.
Wat is 'n raamstruktuur?
Raamwerk van stutte wat in driehoekvorms geheg is.
Wat is 'n stut?
Sterk strukture wat baie gewig kan dra.