Game Preview

'n Wildstorie

  •  Afrikaans    15     Public
    'n Storie
  •   Study   Slideshow
  • Noem 2 karakters in die storie.
    Werner en Siseko
  •  15
  • Waar speel die storie af?
    Krugerwildtuin
  •  15
  • Wat doen 'n veldwagter?
    Beskerm diere.
  •  15
  • Wat doen Werner en Siseko gewoonlik naweke?
    Ry in die veld rond saam met hul pa's.
  •  15
  • Hoekom is hulle bang in die begin van die storie?
    Daar is wilde diere wat hulle kan seermaak.
  •  15
  • Watter dier het geluide gemaak by die rivier?
    Seekoei
  •  15
  • Watter dier se spoor het hulle gesien?
    Leeu
  •  15
  • Waar of vals: 'n Leeu kan nie sy naels intrek soos 'n kat nie.
    Vals
  •  15
  • Wat het langs die pad gelê?
    'n Buffel karkas.
  •  15
  • Wat is 'n karkas?
    Die liggaam van 'n doeie dier.
  •  15
  • Hoekom was die voëls besmeer met bloed?
    Hulle eet aan die doeie dier.
  •  15
  • Watter voëls het hulle gesien?
    Aasvoëls.
  •  15
  • Hoekom word die voëls vullisverwyderaars genoem.
    Hulle maak die veld skoon van doeie diere.
  •  15
  • Kan jy die groot vyf opnoem?
    buffel, leeu, luiperd, olifant, renoster
  •  25
  • Wat beteken dit as 'n mens sê jy "gaan te voet"?
    Jy loop.
  •  15