Edit Game
'n Wildstorie
 Delete

Use commas to add multiple tags

 Private  Unlisted  Public




Delimiter between question and answer:

Tips:

  • No column headers.
  • Each line maps to a question.
  • If the delimiter is used in a question, the question should be surrounded by double quotes: "My, question","My, answer"
  • The first answer in the multiple choice question must be the correct answer.






 Save   15  Close
Wat beteken dit as 'n mens sê jy "gaan te voet"?
Jy loop.
Kan jy die groot vyf opnoem?
buffel, leeu, luiperd, olifant, renoster
Hoekom word die voëls vullisverwyderaars genoem.
Hulle maak die veld skoon van doeie diere.
Watter voëls het hulle gesien?
Aasvoëls.
Hoekom was die voëls besmeer met bloed?
Hulle eet aan die doeie dier.
Wat is 'n karkas?
Die liggaam van 'n doeie dier.
Wat het langs die pad gelê?
'n Buffel karkas.
Waar of vals: 'n Leeu kan nie sy naels intrek soos 'n kat nie.
Vals
Watter dier se spoor het hulle gesien?
Leeu
Watter dier het geluide gemaak by die rivier?
Seekoei
Hoekom is hulle bang in die begin van die storie?
Daar is wilde diere wat hulle kan seermaak.
Wat doen Werner en Siseko gewoonlik naweke?
Ry in die veld rond saam met hul pa's.
Wat doen 'n veldwagter?
Beskerm diere.
Waar speel die storie af?
Krugerwildtuin
Noem 2 karakters in die storie.
Werner en Siseko