Edit Game
Afrikaans Graad 5: Tema 2
 Delete

Use commas to add multiple tags

 Private  Unlisted  Public



 Save

Delimiter between question and answer:

Tips:

  • No column headers.
  • Each line maps to a question.
  • If the delimiter is used in a question, the question should be surrounded by double quotes: "My, question","My, answer"
  • The first answer in the multiple choice question must be the correct answer.






 Save   27  Close
Wat is die gesegde in hierdie sin: Die vis word gejaag deur die haai.
word gejaag
Wat is die voorwerp in hierdie sin: Die hond jaag die voël.
die voël
Wat is die voorwerp in hierdie sin: Die kat word deur die mens gestreel.
Die kat
Wat is die gesegde in hierdie sin: Ek is opgewonde oor die konsert.
is opgewonde
Wat is die gesegde in hierdie sin: Jannie het aartappels geëet.
het geëet
Wat is die onderwerp in hierdie sin: die appeltert word deur die kat opgeëet.
die kat
Wat is die onderwerp in hierdie sin: Die honde speel baie lekker saans.
Die honde
Ons vra "wat doen die onderwerp" om uit te vind wat die (onderwerp, gesegde of voorwerp) is in die sin.
gesegde
Ons vra "wie of wat doen iets" om uit te vind wat die (onderwerp, gesegde of voorwerp) is in die sin.
onderwerp
Noem twee lidwoorde.
'n en Die
Wat is 'n samestelling?
Dit is 'n woord wat bestaan uit twee of meer woorde.
Wat is 'n afleiding?
Dit is 'n woord met 'n voor- of agtervoegsel.
Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: hoofrol
samestelling
Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: klasonderwyser
samestelling
Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: genoeg
basisvorm
Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: begin
basisvorm
Is die volgende woord 'n samestelling, afleiding of basisvorm: koekie
afleiding
Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: hemelshoog
hemel en hoog
Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: speldekussing
speld en kussing
Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: appelterte
appel en tert
Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: kinderklere
kind en klere
Watter twee basisvorme is saamgevoeg om die samestelling te vorm: lewensdroom
lewe en droom
Wat is die basisvorm van hierdie woord: gesing
sing
Wat is die basisvorm van hierdie woord: geweldadig
geweld
Wat is die basisvorm van hierdie woord: begin
begin
Wat is die basisvorm van hierdie woord: tertjies
tert
Wat is die basisvorm van hierdie woord: appels
appel