Edit Game
Gr 6 Kwartaal 2 Modules 1-3
 Delete

Use commas to add multiple tags

 Private  Unlisted  Public



 Save

Delimiter between question and answer:

Tips:

  • No column headers.
  • Each line maps to a question.
  • If the delimiter is used in a question, the question should be surrounded by double quotes: "My, question","My, answer"
  • The first answer in the multiple choice question must be the correct answer.






 Save   12  Close
Wat word hier voorgestel?
Die Periodieke Tabel van Elemente
Die temperatuur waarteen 'n vloeistof in 'n vaste stof verander noem ons:
Die vriespunt
Wat gebeur met deeltjies wanneer ons dit verhit?
Hulle kry meer energie en begin meer beweeg.
Watter tipe sub-atomiese deeltjie word hier aangedui?
Elektron
Die metode van skeiding wat die kookpunte van verskillende vloeistowwe gebruik om hulle te skei noem ons:
Distillasie
Noem 'n voorbeeld waar filtering gebruik word om vaste deeltjies van lug te skei.
Stofsuierfilter, lugversorgerfilter, gesigmasker.
Watter molekule word hier voorgestel?
Water
Watter tipe skeidingsmetode sal die beste wees om hierdie mengsel te skei?
syg/sif
Geelkoper is 'n soliede materiaal, maar word tegnies as 'n oplossing geklassifiseer. Verduidelik hie dit werk.
Metale word verhit totdat dit in vloeistowwe smelt, dan word dit met ander metale gemeng om 'n oplossing te vorm.
Wat beteken 'n versadigde oplossing?
Daar is te veel oplosbare stof vir die oplosmiddel om volleidig op te los (jy het maksimum kapasiteit bereik)
As 'n mengsel deurgaans eweredig gemeng word, noem ons dit:
Homogeen
Wat is die twee basiese dele waaruit 'n oplossing bestaan?
Opgeloste stof + Oplosmiddel