Edit Game
Homonieme en homofone
 Delete

Use commas to add multiple tags

 Private  Unlisted  Public



 Save

Delimiter between question and answer:

Tips:

  • No column headers.
  • Each line maps to a question.
  • If the delimiter is used in a question, the question should be surrounded by double quotes: "My, question","My, answer"
  • The first answer in the multiple choice question must be the correct answer.






 Save   10  Close
"Kar" is 'n voorbeeld van .......
 
Nie een nie
 
Homoniem en homofoon
 
Homoniem
 
Homofoon
Ek was so bly om te hoor dat jy lekker bly in George.??? Die woorde "bly" is ________.
 
Homonieme
 
Homonieme
 
Homofone
 
Homofone
"Ken" en "ken" is voorbeelde van.....
 
Homonieme
 
Homofone
"Gaan haal asb vir my 'n kamera om die hael af te neem." In die sin kom 'n voorbeeld van ____________ voor.
 
Homofone
 
Homonieme
"By" is 'n voorbeeld van 'n...
 
Homonieme
 
Homofone
"Noot" en "nood" is voorbeelde van...
 
Homofone
 
Homonieme
Hierdie woorde klink eenders, maar het verskillende betekenisse en spellings.
 
Homofone
 
Homofone
 
Homonieme
 
Homonieme
Hierdie woorde word eenders gespel en klink eerders...
 
Homonieme
 
Homofone
"Hy gaan op ’n reis na China waar hulle net rys eet." In die sin kom voorbeelde van ________ voor.
 
Homofone
 
Homonieme
Hierdie woorde word eenders gespel.
 
Homonieme
 
Homofone