Game Preview

Gesk Eindeksamen Graad 5

  •  Afrikaans    41     Public
    Geskiedenis
  •   Study   Slideshow
  • Wat noem ons hierdie?
    Piramides
  •  15
  • Wie was hierdie gewees?
    Toetankamen
  •  15
  • Wat noem ons hierdie beeld?
    Sfinks
  •  15
  • Wat beteken astronomie?
    Die studie van die Son, sterre en planete.
  •  15
  • Watter een het die Antieke Egiptenare uitgevind?
    365-kalender
    Mandjies
    Tente
    Kameelsale
  •  15
  • Wat beteken preserveer?
    Iets in baie goeie toestand bewaar.
  •  15
  • Wat is hiërogliewe?
    'n Skryfvorm wat prente in plaas van letters gebruik.
  •  15
  • Wie was Toetankamen?
    'n Jong koning van Egipte.
  •  15
  • Wat is die Rosetta steen?
    Steen wat ons help om Hiërogliewe te verstaan.
  •  15
  • Wat is papirus?
    Papier wat gemaak is van 'n spesiale soort gras.
  •  15
  • Wat word beskou as die lewensbloed van Antieke Egipte?
    Nylrivier
  •  15
  • Antieke Egipte se magtigste god was...
    Amun Ra
  •  15
  • Wat was die Farao se werk?
    Oor Egipte regeer.
  •  15
  • Wat was die priesters in Egipte se werk?
    Tot die gode gebid.
  •  15
  • Wat het die skrifgeleerdes in Egipte gedoen?
    Lees, skryf en hou rekord.
  •  15
  • Wat het die aambagsmanne gedoen is Egipte?
    Maak potte, klere, juwele.
  •  15