Game Preview

Geo Eindeksamen Graad 5

  •  Afrikaans    27     Public
    Geografie
  •   Study   Slideshow
  • Noem die 4 elemente van weer
    temperatuur, reenval, wind, wolkbedekking
  •  15
  • Noem die instrument waarmee ons temperatuur meet.
    termometer
  •  15
  • In watter eenheid meet ons reenval?
    mm
  •  15
  • In watter eenheid meet ons temperatuur in SA?
    Grade Celsius
  •  15
  • In watter eenheid meet ons temperatuur in die VSA?
    Fahrenheit
  •  15
  • Wat beteken maksimum temperatuur?
    Hoogste temperatuur van die dag.
  •  15
  • Wat beteken minimum temperatuur?
    Laagste temperatuur vir die dag.
  •  15
  • Hoe gee ons 'n naam vir 'n wind?
    Uit die rigting waarvandaan dit kom.
  •  15
  • Gee 'n beter woord vir: bietjie bewolk
    Gedeeltelik bewolk
  •  15
  • Gee ten minste 2 goeie redes hoekom ons na die weer kyk.
    2 Goeie redes
  •  15
  • Wat is erts?
    'n Rots wat groot hoeveelhede van 'n sekere mineraal bevat.
  •  15
  • Wat is tonnels?
    Horisontale gange wat deur rotse loop.
  •  15
  • Skag
    'n Gat wat onder die grond afgaan.
  •  15
  • Nywerheid
    'n Baie georganiseerde manier om goed te maak, dikwels in groot fabrieke.
  •  15
  • Waarvan is steenkool gemaak?
    Oorblyfsels van plante wat miljoene jare gelede dood is.
  •  15
  • Mense kan slegs in skagmyne werk as daar goeie ... is.
    ventilasie
  •  15