Game Preview

Meervoude

  •  Afrikaans    40     Public
    Speel hierdie speletjie om jou te help om enkelvoud woorde in meervoude te verander.
  •   Study   Slideshow
  • Wat noem ons hierdie soldate?
    Kort, sterk soldate.
  •  15
  • Wat noem ons hierdie soldate?
    Lang, bang soldate.
  •  15
  • Wat noem ons hierdie soldate?
    Siek soldate.
  •  15
  • Wat noem ons hierdie soldate?
    Die twee konstabels
  •  15
  • koek: watter reël?
    Siek soldate
  •  15
  • bal: watter reël?
    Kort, sterk soldate.
  •  15
  • toon: watter reël?
    lang, bang soldate.
  •  15
  • hond: watter reël?
    Twee konstabels
  •  15
  • Meervoud van blom
    blomme
  •  15
  • Meervoud van klok
    klokke
  •  15
  • Meervoud van voet
    voete
  •  15
  • Meervoud van hand
    hande
  •  15
  • Meervoud van oor
    ore
  •  15
  • Meervoud van neus
    neuse
  •  15
  • Meervoud van kop
    koppe
  •  15
  • Meervoud van huis
    huise
  •  15