Game Preview

Limerieke

  •  Afrikaans    15     Public
    Limerieke
  •   Study   Slideshow
  • Van waar kom die juffrou?
    Wildebergkaap
  •  15
  • Van waar kom Chester?
    Ysterpanbult
  •  15
  • Waarmee het die juffrou geslaap?
    pantoffels
  •  15
  • Wat laat kinders gaap in die limeriek?
    Pantoffels
  •  15
  • Wat beteken dit om te sê "jy is in die sop"?
    Jy is in die moeilikheid.
  •  15
  • Noem 2 redes hoekom mense nie van Chester se kat gehou het nie.
    Sy stert kon nie krul en hy het hard gebrul.
  •  20
  • Watter troeteldier het Chester gehad?
    'n Leeu.
  •  15
  • Deel die volgende woord in lettergrepe: pantoffels
    pan-tof-fels
  •  15
  • Deel die volgende woord in lettergrepe: kindertjies
    kin-der-tjies
  •  15
  • Deel die volgende woord in lettergrepe: Ysterpanbult
    Ys-ter-pan-bult
  •  15
  • Vind drie woorde wat rym in die eerste limeriek.
    Wildebergkaap, geslaap, gaap
  •  15
  • Gee die woord wat rym met krul in die tweede limeriek.
    brul
  •  15
  • Gee die woord wat rym met Ysterpnbult in die tweede limeriek.
    duld
  •  15
  • Hoeveel versreëls het die eerste limeriek?
    8
  •  15
  • Verander die sin na die teenwoordige tyd: Ek het lekker geslaap.
    Ek slaap lekker.
  •  15