• Graad 6 Kwartaal 1 Hersiening
     Help
  • Die groen pigment wat in die blare van plante voorkom wat verantwoordelik is vir die vaslegging van ligenergie tydens fotosintese.
    Chlorofil
  • Watter vitamien / mineraal is verantwoordelik vir die handhawing van die waterbalans in die liggaam?
    Natrium
  • Wat wys die pyle in voedselwebbe?
    Die rigting van die vloei van energie.
  • Unlock this slideshow and over 4 million more with Baamboozle+
    Try slideshows
  • Your experience on this site will be improved by allowing cookies.