Noem enige TWEE REรLS vir die teken van 'n wetenskaplike diagram.
Moet in potlood geteken word, met 'n liniaal, moet 'n opskrif hรช, en etikette moet in lyn gebring word.
Oops!
Check
Okay!
Check
15
Watter organismes in hierdie voedselweb is sekondรชre verbruikers?
Voรซl en akkedis.
Oops!
Check
Okay!
Check
banana
Go to last place!
Oops!
shark
Other team loses 20 points!
Okay!
fairy
Take points!
5
10
15
20
25
baam
Lose 25 points!
Oops!
lifesaver
Give 15 points!
Oops!
rocket
Go to first place!
Okay!
fairy
Take points!
5
10
15
20
25
banana
Go to last place!
Oops!
20
Wat is 'n paar van die negatiewe gevolge vir die verwerking van voedsel?
Verloor voedingswaarde, baie bymiddels wat sleg is vir die liggaam, die gerbruik van groot hoeveelhede kan tot gesondheidsprobleme lei.
Oops!
Check
Okay!
Check
20
Watter vitamien / mineraal is verantwoordelik vir die handhawing van die waterbalans in die liggaam?
Natrium
Oops!
Check
Okay!
Check
20
Verduidelik waarvoor die chemiese aanwyser jodium gebruik word om te toets.
Stysel
Oops!
Check
Okay!
Check
20
Waarom is vette belangrike voedingstowwe vir ons liggame? Wat is hul rol?
Voorsien isolasie en beskerming vr die organe in die liggaam, ook gebruik as reserwe energie as koolhidrate opraak, en ook belangrik vir โn gesonde vel.
Oops!
Check
Okay!
Check
heart
Other team wins 20 points!
Oops!
star
Double points!
Okay!
fairy
Take points!
5
10
15
20
25
baam
Lose 20 points!
Oops!
20
Die groen pigment wat in die blare van plante voorkom wat verantwoordelik is vir die vaslegging van ligenergie tydens fotosintese.
Chlorofil
Oops!
Check
Okay!
Check
20
Wat wys die pyle in voedselwebbe?
Die rigting van die vloei van energie.
Oops!
Check
Okay!
Check
20
Verduidelik wat 'n indringerspesie is.
'n Plant of dier wat nie in 'n spesifieke ekosisteem hoort nie wat versteurings aan die ekosisteem veroorsaak.
Oops!
Check
Okay!
Check
banana
Go to last place!
Oops!
gold
Win 50 points!
Okay!
shark
Other team loses 15 points!
Okay!
banana
Go to last place!
Oops!
20
Wat is 'n voorbeeld van die korrekte formaat vir 'n staafgrafiek? A of B?
A
Oops!
Check
Okay!
Check
20
Verduidelik wat 'n ontbinder is/doen.
'N Ontbinder voed op plant- en diereafval en dooie oorblyfsels, en sodoende breek hulle die oorblyfsels af in voedingstowwe wat aan die grond terugbesorg word.